Die Wonder Van Kersfees Eboek


Die Wonder Van Kersfees Eboek
DOWNLOAD

Download Die Wonder Van Kersfees Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Wonder Van Kersfees Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Wonder Van Kersfees Eboek


Die Wonder Van Kersfees Eboek
DOWNLOAD

Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-09-02

Die Wonder Van Kersfees Eboek written by Christelike Uitgewersmaatskappy and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-02 with Religion categories.


DIE WONDER VAN KERSFEES is ’n Kersfees-geskenkboekie met feestelike ontwerpe in rooi en swart. Die Bybelse gebeure rondom Jesus se geboorte word met Skrifaanhalings uitgelig en die gedigte, gebede en aanhalings van verskeie oorsese en Afrikaanse skrywers beklemtoon die wonder van Kersfees en die betekenis daarvan vir ons vandag. Oordink opnuut die ware betekenis van Kersfees en word weer ’n oomblik stil oor die grootste geskenk van alle tye: God se reddende liefde vir alle mense.



Die Hart Van Kersfees Eboek


Die Hart Van Kersfees Eboek
DOWNLOAD

Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-09-16

Die Hart Van Kersfees Eboek written by Christelike Uitgewersmaatskappy and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-09-16 with Religion categories.


Kersfees is ’n besondere tyd van die jaar vir Christene waartydens die menswording van Jesus herdenk word. Die versameling Skrifgedeeltes, aanhalings, seënwense en gebede in DIE HART VAN KERSFEES sal Christene help om verby die klatergoud van die wêreld te kyk en die dieper betekenis van Kersfees in gedagte te hou. Elk van die 16 onderafdelings bevat Skrifgedeeltes sowel as aanhalings van verskeie skrywers oor temas soos: die goeie nuus van Jesus se geboorte, die vrede en hoop wat dit vir gelowiges bring, en ons dankbaarheid teenoor God dat sy Seun aarde toe gekom het om vir ons verlossing te verseker. DIE HART VAN KERSFEES is ʼn boekie in swart en rooi en sal die belewing van die Kerstyd vir elke gelowige inniger en selfs kosbaarder maak.



Bloeisels Van Hoop Eboek


Bloeisels Van Hoop Eboek
DOWNLOAD

Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-07

Bloeisels Van Hoop Eboek written by Nina Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-07 with Religion categories.


Ons dien ’n God van genade, liefde en blydskap. Hiervan verseker Nina Smit die leser in BLOEISELS VAN HOOP. BLOEISELS VAN HOOP is ’n samestelling met 366 dagstukke deur gewilde outeur Nina Smit. Sy fokus in hierdie dagstukke op temas soos: Die lewe is ’n reis; vrygewigheid en dankbaarheid; die geheim van geluk; dissipelskap; versoening en vergifnis; strespleisters; en Kersfees as ’n vreugdefees. Elke maand begin ook met ’n spesiale teksvers, aanhaling en gebed. Nina Smit wys elke leser hoe God se teenwoordigheid altyd nuut en vars kan wees vir dié wat dit met verwondering najaag.



Die Uitspraak Eboek


Die Uitspraak Eboek
DOWNLOAD

Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-11-02

Die Uitspraak Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-11-02 with Fiction categories.


Rose Kauffman is verloof aan Silas Good, ’n jong, gewilde Amish-man, maar hoekom hunker haar hart steeds na Nick Franco, die biskop se gewese aangenome seun? Nick het die Amish-gemeenskap onder ’n wolk van suspisie verlaat ná die dood van die biskop se biologiese seun. Sal Rose met Silas trou ten spyte van haar worsteling met haar romantiese gevoelens vir Nick? Hen, Rose se ouer suster, het teruggekeer na hul ouers se plaas met haar dogtertjie. Hen en haar Engelse man, Brandon, het saam besluit om uitmekaar te gaan, maar nou wil Brandon regstappe doen om toesig oor hul dogtertjie te kry as Hen nie teruggaan na hom toe nie. Gaan die regter in Brandon se guns besleg? Is daar enigsins ’n manier dat Hen weer tussen haar mense kan wees sonder om vir altyd haar huwelik prys te gee? DIE UITSPRAAK, die tweede boek in DIE ROSE-trilogie, is ’n verhaal van opoffering en liefde.



Die Meisie Met Die Viool Eboek


Die Meisie Met Die Viool Eboek
DOWNLOAD

Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-12

Die Meisie Met Die Viool Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-12 with Fiction categories.


In DIE MEISIE MET DIE VIOOL is Amelia “Amy” Devries, ’n 24-jarige violis, ontnugter deur die eise van die lewe en haar veeleisende loopbaan as violis. ’n Verkeerde afdraai in ’n reënstorm lei haar tot by Michael Hostetler en dié jong Amish-man se sjarmante gemeenskap in Hickory Hollow. Ten spyte van hul uiteenlopende agtergronde, voel beide Amelia en Michael oorweldig deur ander se verwagtinge en sukkel om hul eie hoop en drome na te streef. Wat eers lyk soos ’n toevallige ontmoeting verander dalk hul lewens vir altyd. DIE MEISIE MET DIE VIOOL is die eerste boek in Beverly Lewis se HICKORY HOLLOW-reeks.



Liefde Vir Elke Dag Eboek


Liefde Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD

Author : Helena Hugo
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-11-01

Liefde Vir Elke Dag Eboek written by Helena Hugo and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-01 with Religion categories.


‘God is liefde.’ Hierdie Bybelvers is alombekend en alombemind, maar verstaan ons werklik wat dit beteken en wat die implikasies daarvan vir ons daaglikse lewe is? As ons begin besef hoe lief God ons het en wat dit beteken dat Hy in sy Wese liefde is, kan dit nie anders as om ons te begin verander nie. Daardie besef leer ons om anders te kyk en anders te voel oor onsself, en dit vernuwe dan weer ons perspektief en emosies oor ander mense. Liefde is egter nie net ’n emosie nie. Dit is iets wat uiteindelik ook in ons daaglikse doen en late tot uiting kom. Liefde vir elke dag neem jou op ’n jaar-lange ont¬dekkingstog van wat liefde werklik beteken en watter uitwerking ware liefde op ons lewe en die wêreld om ons kan en behoort te hê. Helena Hugo bekyk verskeie aspekte van ’n lewe wat deur liefde aangedryf word aan die hand van onderwerpe soos: Liefde leer mense liefhê Liefde leer ons bid Liefde vernuwe ons hoop Liefde leer ons gehoorsaamheid en trou Liefde vergewe Liefde vir elke dag is ’n vars briesie wat gewaarborg is om nuwe lewe in moeë harte te blaas.



Eendag Eboek


Eendag Eboek
DOWNLOAD

Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-22

Eendag Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-22 with Fiction categories.


In EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, druk die lewe in die kollig swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik, veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie. Die Flanigan-gesin is baie hartseer oor die verlies van die Christen-kinderteater en wend ’n laaste poging aan om te keer dat dit gesloop word. Intussen gee John Baxter die volgende tree in sy verhouding met Elaine. Dit lei tot ’n nuwe seisoen in sy lewe waarin hy moet besluit of hy die Baxter-huis gaan verkoop en ’n leeftyd se herinneringe verloor. Terwyl die res van die familie die toekoms en wat dit dalk inhou, oorweeg, moet hulle nou saamstaan soos nog nooit tevore nie. Net hulle liefde vir mekaar kan die Baxters help om die beproewings van vandag te oorleef sodat hulle die lewe kan lei wat hulle weet moontlik is ... eendag.



Die Verlange Eboek


Die Verlange Eboek
DOWNLOAD

Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-08-20

Die Verlange Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-08-20 with Fiction categories.


In DIE VERLANGE, die derde boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks, begin Bailey en haar Hollywood-medester Brandon Paul se verhouding groei. Romantiese uitstappies in New York maak nuwe gevoelens in Bailey wakker. Intussen het Cody se uitstekende afrigting en sukses met sy kleindorpse voetbalspan vir hom nasionale aandag besorg. Te midde van al die vieringe is Cody en sy vriendin Cheyenne se verhouding ook besig om te groei, want sy verstaan sy nuwe lewe baie goed. En tog ervaar Bailey en Cody dat hulle na mekaar verlang. Albei verlang terug na die verlede en na antwoorde voordat hulle kan aanbeweeg. Sal ’n onverwagte verlies die keerpunt in Cody se lewe wees? Sal Cody en Bailey mekaar weer vind vir die eerste keer in byna ’n jaar? DIE VERLANGE is ’n verhaal vol hunkering, besluite en nuwe uitdagings.



Die Belydenis Eboek


Die Belydenis Eboek
DOWNLOAD

Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2002-07-04

Die Belydenis Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2002-07-04 with Fiction categories.


Katie Lapp se identiteit lê aan skerwe die oomblik toe sy die satyn babarokkie op haar ouers se solder ontdek. Die gebeure het tot gevolg dat Katie uit die Amish-gemeenskap geban word. Sy ontdek haar naam is eintlik Katherine Mayfield en besluit om haar biologiese ma op te spoor. Haar soektog neem Katherine na die vreedsame atmosfeer in die huis van Lydia Miller waar elektriese ligte en telefone haar kop laat draai. En so vind sy haar weg na die weelderige Bennett-landgoed in die Finger Lakes-streek van die staat New York. Daar bevind sy haar in ’n wêreld van medelye en geldgierigheid, barmhartigheid en verraad. Hier word die eenvoudige kleredrag van die Amish gebruik om ’n bose sameswering te verberg. Daniel, Katherine se eerste liefde, maak intussen planne om hom met sy Amish-familie en met Katie te herenig, maar sy is onbewus daarvan. Het hulle wêrelde dalk te ver verwyderd geraak? Sal hulle ooit ’n brug na mekaar toe kan bou? Verban uit haar huis en alleen in ’n wêreld vol vreemdelinge smag Katherine Mayfield na die teer, liefdevolle omhelsing van die vrou wat sy so graag Ma wil noem.



N Nuwe Begin Eboek


N Nuwe Begin Eboek
DOWNLOAD

Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2007-05-24

N Nuwe Begin Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-05-24 with Fiction categories.


’N NUWE BEGIN is die derde boek in die DOGTERS VAN ABRAM-reeks wat handel oor die vier Amish-susters van Lancaster, Pennsilvanië. Leah was gelukkig in Gobbler’s Knob totdat haar ouer suster, Sadie, haar geloof en familie prysgegee het. Sy het goeie rede om te glo dat Sadie en haar verloofde, Jonas, haar verraai het. Twee jaar later is enige kontak met haar suster steeds onmoontlik omdat Sadie uit hulle gemeenskap geban is. Leah hoor ook gerugte dat Sadie en Jonas getroud is. Net toe sy Gid se liefde wil aanvaar, tref ’n tragedie die Ebersol-familie en moet Leah weereens kies tussen haar eie geluk en dié van haar familie. Intussen worstel die tweeling met hulle eie geheime probleme. Sal die Ebersol-familie ooit vrede vind? Geniet hierdie aangrypende verhaal oor die belangrikheid van familie, die wonderwerk van God se liefde en die mag van vergifnis.