[PDF] Geanker In Sy Liefde - eBooks Review

Geanker In Sy Liefde


Geanker In Sy Liefde
DOWNLOAD

Download Geanker In Sy Liefde PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Geanker In Sy Liefde book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Geanker In Sy Liefde


Geanker In Sy Liefde
DOWNLOAD
Author : Max Lucado
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-09-13

Geanker In Sy Liefde written by Max Lucado and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-13 with Religion categories.


Wil jy graag elke dag herinner word aan sy liefde vir jou? Die omvang van sy liefde vir jou is groter as al die korreltjies sand op die aarde. Sy drome vir jou is ontelbaar. Hy was só lief vir jou dat Hy gekies het om vir jou te sterf, omdat Hy nie sonder jou kon leef nie. Hierdie daaglikse oordenkings deur die topverkoperskrywer, Max Lucado, sal jou siel voed en jou gemoed opbou. Jy kan lewe soos God wil hê jy moet lewe. Jy kan geanker in sy liefde wees



Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek


Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek
DOWNLOAD
Author : Milanie Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-13

Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek written by Milanie Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-13 with Religion categories.


LAAT SY LIEFDE JOU LEI deur topverkoper-outeur Milanie Vosloo is geskryf vir vroue wat weet dat die lewe, hulle self en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo. Die dagstukke gee vir ’n mens die versekering: Wat ook al jou drome en ideale is, waar jy jou ook al op die lewenspad bevind, die liefde sal jou lei. Dié dagboek bevat 365 besielende oordenkings vir vroue wat fokus op die positiewe wat ’n mens kry uit ’n liefde-lewe. Dit sluit temas in soos: die liefde leef met hoop, die liefde ken dankbaarheid en die liefde glo die beste. In LAAT SY LIEFDE JOU LEI nooi Milanie Vosloo lesers om saam met haar op die pad van die liefde te stap in 365 oordenkings, die waarhede van die Skrif-oordenkings te lees en te oordink, dit op hul eie lewe toe te pas en die vreugde wat hulle gaan put uit hul nuutgevonde liefde vir God, hulself en die mense om hulle te geniet. Maak nie saak wat die vraag is nie, liefde is die antwoord.



Living In His Light Ebook


Living In His Light Ebook
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : en
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-09-01

Living In His Light Ebook written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-01 with Religion categories.


‘I ask him to strengthen you by his Spirit ... that Christ will live in you as you open the door and invite him in ... Live full lives, full in the fullness of God (Eph 3:14–19, The Message). Living in His Light is Nina Smit’s latest daily devotional and contains 365 brand-new reflections with inspiration for every weason of your life. In her trademark practical and encouraging style she urges readers to be aware of God’s presence in their lives and to daily live in his light. Topics include: A great harvest of promises God’s blessings Embraced by the Spirit Heaven is real Benefits of belief Break free from fear Seasons of faith To forgive Stories Jesus told Share your faith When you suffer The Coming of the light Living in His Light is a wonderful resource to live in God’s presence every day of the year. It is the ideal gift for a friend and can also be used alongside the Daily Planner for Women 2015 by Nina Smit.



Geanker In Geloof


Geanker In Geloof
DOWNLOAD
Author : Caitlin Henderson
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2022-06-01

Geanker In Geloof written by Caitlin Henderson and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2022-06-01 with Religion categories.


Geanker in geloof is ’n storieryke wandeling deur plaashuisgange, landerye wat reg en ryp is vir oes en God se drome van oorvloed vir ons lewens. Caitlin Henderson vertel allerhande verhale oor alles van steekse trekkers tot haar waarnemings oor ’n eens vaal huwelik wat nou floreer, en alles en nog wat tussenin. Sy verweef haar staaltjies met God se Woord en leer ons hoe om verlossing in ons eie stories raak te sien. Selfs al woon jy in die stad en nie iewers op die platteland soos Caitlin nie, sal jy aanklank vind by haar interessante, en somtyds lawwe stories. Die universele lesse en waarhede daarin spreek tot die hart van elkeen wat waarlik nader aan God wil leef. In Geanker in geloof verken ons bybelse waarhede deur die oë van ’n boer se vrou. Of jy nou jaag om die kinders by die skool te kry, hard werk om jou eie besigheid op die been te bring, of rustig deur die weivelde van jou eie stukkie grond stap, dáár kan jy hoop kweek en vreugde vind.



Leef In Sy Lig Eboek


Leef In Sy Lig Eboek
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-09-01

Leef In Sy Lig Eboek written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-01 with Religion categories.


‘Mag God julle lewe met sy teenwoordigheid oorspoel, sodat daar nie ’n stukkie van julle lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie (Ef 3:19, Die Boodskap). Leef is sy lig is Nina Smit se jongste dagstukkieboek en bevat 365 splinternuwe oordenkings met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. In haar praktiese, bemoedigende styl spoor sy lesers aan om bewus te raak van God se teenwoordigheid in hul lewe en daagliks te lewe in sy lig. Onderwerpe sluit in: [bullets] ’n Ryk oes van beloftes God se seëninge Omhels deur die Gees Die hemel is ’n werklikheid Pluspunte van geloof Breek los uit die greep van vrees Seisoene van geloof Om te vergewe Stories wat Jesus vertel het Deel jou geloof Wanneer jy swaarkry Die koms van die Lig [end bullets] Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpmiddel om elke dag van die jaar in God se teenwoordigheid te leef. Dit is ’n ideale geskenk vir ’n vriendin en kan ook saam met die Dagbeplanner vir die vrou 2015 deur Nina Smit gebruik word.



Liefde Vir Reza


Liefde Vir Reza
DOWNLOAD
Author : Kobie van Niekerk
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2014-04-01

Liefde Vir Reza written by Kobie van Niekerk and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-01 with Fiction categories.


Die Amerikaner Seth Carlan is ’n man van teenstrydighede. Die legkaartstukkies van sy lewe sal hý inmekaar laat pas. Vroue lees te maklik vir ewig en ewig, amen, in sy optrede. Daarom is hy oorversigtig. Tot hy die beeldskone en enigmatiese Reza Mettler ontmoet wat sy prioriteite heeltemal deurmekaarskommel ... Maar Reza is nog versigtiger. Sy skulp haar toenemende aangetrokkenheid tot dié donkerkopman behoedsaam toe. Hy kan lekker rondspeel omdat hy weet hy kan ankers lig wanneer hy moeggespeel is ... maar waarheen gaan sý met haar hartseer en verlies as sý nou kop verloor?



Leef In Die Lig Van Sy Liefde


Leef In Die Lig Van Sy Liefde
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-08-26

Leef In Die Lig Van Sy Liefde written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-08-26 with Religion categories.


Inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe, met pragtige binne-ontwerp en bemoedigende inhoud – Nina Smit moedig lesers aan om hul geloof uit te leef op haar kenmerkende praktiese manier waarmee elke leser sal kan identifi seer. Leef in die lig van sy liefde is beskikbaar in ’n handige saamdra-formaat, en is die ideale geskenk vir ’n vriendin, familielid, of vir jouself!



Liefde In Die Ou Kaap


Liefde In Die Ou Kaap
DOWNLOAD
Author : Sarah du Pisanie
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2014-04-01

Liefde In Die Ou Kaap written by Sarah du Pisanie and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-01 with Fiction categories.


Tussen 1790 en die vroeë agtienhonderds trotseer mense gevare en verloor hulle hul harte in die Ou Kaap. Du Pisanie is ’n bekende en geliefde skrywer van verhale oor liefde en vergange tye.



Liefde Vir N Middelkind


Liefde Vir N Middelkind
DOWNLOAD
Author : Kristel Loots
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2021-11-01

Liefde Vir N Middelkind written by Kristel Loots and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-11-01 with Fiction categories.


Selfs ’n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir ’n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie ”“ verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang. Maar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad. Hoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie? Wanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met ’n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees.



So Lief Het God Die Wereld Gehad Eboek


So Lief Het God Die Wereld Gehad Eboek
DOWNLOAD
Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-23

So Lief Het God Die Wereld Gehad Eboek written by Christelike Uitgewersmaatskappy and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-23 with Religion categories.


Paasfees is ’n tyd om werklik stil te word en opnuut bewus te word van God se onvoorwaardelike liefde vir sondaarmense. SO LIEF HET GOD DIE WÊRELD GEHAD ... bestaan uit 15 kort hoofstukke met Skrifgedeeltes asook aanhalings deur bekende Suid-Afrikaanse sowel as internasionale skrywers oor Jesus se lewe en sterwe. Hierdie boekie dra Christus se verhaal en sy boodskap wat vandag nog staan uitstekend oor. Temas soos die profesie oor die Messias, beloftes wat vervul moet word, ons Verlosser, die pad na Golgota, die kruis en die leë graf word aangeraak in hierdie spesiale geskenkboekie met sepia-foto’s. SO LIEF HET GOD DIE WÊRELD GEHAD ... is ideaal vir evangelisasie en verseker lesers opnuut dat Jesus vir ons sonde betaal het sodat ons vir altyd in ’n hegter verhouding met God kan leef.