[PDF] God Se Vaderhart - eBooks Review

God Se Vaderhart


God Se Vaderhart
DOWNLOAD

Download God Se Vaderhart PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get God Se Vaderhart book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





God Se Vaderhart


God Se Vaderhart
DOWNLOAD
Author : Floyd McClung
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-01-13

God Se Vaderhart written by Floyd McClung and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-01-13 with Religion categories.


Vind jy dit moeilik om God as liefdevolle Vader te aanvaar? Wonder jy of Hy werklik omgee? Wonder jy soms wie en wat God werklik is? Is Hy ons absolute lojaliteit en toewyding waardig? Baie mense ken nie God as ‘n liefdevolle vader nie. Hulle dink Hy is ‘n veraf wese wat ons nie persoonlik kan ken nie en met wie ons nie ‘n persoonlike verhouding kan hê nie. Maar met die immergewilde God se Vaderhart help Floyd McClung ons om te ontdek dat niks verder van die waarheid verwyder is as hierdie siening van God as ‘n onpersoonlike krag wat uit die hemel op ons neergluur nie. Talle mense ly emosioneel weens diepliggende seerkry, vrees en verwerping deur hul aardse ouers en daarom vind hulle dit byna onmoontlik om God as deernisvolle vader te vertrou. McClung wil ons egter ‘n nuwe perspektief op God as vader gee – ‘n hemelse Pa wat volmaak en betroubaar is en een wat ons kan liefhê en vertrou. Deel saam met McClung in die wonder van God se Vaderhart: God sorg. God gee om. Jy kan God vertrou. Jy kan soos die verlore seun na God terug kom.



God Se Vaderhart


God Se Vaderhart
DOWNLOAD
Author : Floyd McClung
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2008

God Se Vaderhart written by Floyd McClung and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2008 with Consolation categories.




Tyd Saam Met God


Tyd Saam Met God
DOWNLOAD
Author : Marinda Koekemoer
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2011-04-30

Tyd Saam Met God written by Marinda Koekemoer and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-04-30 with Religion categories.


“Tyd saam met God” is ‘n boek met 70 dagstukkies. Ek wil in die lig van die Kruis die wonderlike waarheid van die Woord deel. Ek wil saam met die leser tyd spandeer om hierdie Goeie Nuus opnuut te ontdek, om die hart van die evangelie boodskap oop te breek en die beloftes van God vir elke mens te verstaan: om te weet dat ons weet Hy het ons lief net soos ons is, om te weet Hy het vir ons die duurste prys ooit betaal en ons behoort nou aan die Koning van die konings.



God Se Skuilplek Vir Jou Storm


God Se Skuilplek Vir Jou Storm
DOWNLOAD
Author : Sheila Walsh
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-06-01

God Se Skuilplek Vir Jou Storm written by Sheila Walsh and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-01 with Religion categories.


God se skuilplek vir jou storm is ’n uitnodiging om God se ongelooflike liefde en die kosbare skuilplek wat Hy vir ons in moeilike tye bied te ontdek en te ervaar. Die talentvolle skrywer Sheila Walsh beskryf in hierdie pragtige geskenkboek die tien basiese beloftes van God wat die grondslag vorm van ’n daaglikse lewe vol selfvertroue, hoop en blydskap. Sy werp lig op belangrike beginsels wat ’n onwrikbare sekerheid in selfs die moeilikste en donkerste tye sal verskaf. Op haar kenmerkende manier weef sy stories, persoonlike ondervindings en gepaste Skrifgedeeltes inmekaar om in lesers ’n vertroue in God te ontsluit wat hulle ’n leeftyd sal hou. Die tien beloftes is: • Die belofte van voorsiening • Die belofte van vrede • Die belofte van vertroue • Die belofte van liefde • Die belofte van genade • Die belofte van hoop • Die belofte van krag • Die belofte van meer • Die belofte van ’n Tuiste



God Was Daar Eboek


God Was Daar Eboek
DOWNLOAD
Author : Benescke Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-02-03

God Was Daar Eboek written by Benescke Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-02-03 with Religion categories.


’n Mens vra so maklik: “Waar is God?” Veral wanneer jy seer het, of bang of paniekerig voel ... En dikwels besef mense eers agterná: “Maar God was regtig dáár!” GOD WAS DÁÁR ... is saamgestel deur bekende TV- en radio-persoonlikheid Benescke Janse van Rensburg. In hierdie inspirerende boek sal lesers hoendervleis kry wanneer hulle die meer as 80 verhale lees. Bekendes én ander mense in Suid-Afrika vertel van daardie aangrypende oomblikke wat hulle lewens verander het. GOD WAS DÁÁR ... vertel die geloofsverhale van bekende Suid-Afrikaners uit TV-, sang- en sportkringe insluitend Michael Mol, Andries Enslin, Juanita du Plessis, Sorina Erasmus, Retah McPherson, Retief Burger, Jannie du Plessis en Allister Coetzee. GOD WAS DÁÁR ... sal elke leser laat besef dat God juis daar is wanneer hulle Hom die nodigste het.



Op Soek Na God Se Hart Eboek


Op Soek Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
Author : Lindie Strydom
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-11-06

Op Soek Na God Se Hart Eboek written by Lindie Strydom and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-11-06 with Religion categories.


Ons lewe lank leer ons om ons oë op die wenpaal, die eindpunt te hou. Met OP SOEK NA GOD SE HART kom keer Lindie Strydom hierdie beginsel op sy kop. Sy sê waar bekering en “jou hart vir die Here gee” vir baie mense die einddoel is, voel sy dit is eintlik die wegspringplek. Hiér begin ’n leeftyd van nader aan die Here leef en werklik sy hart leer ken. Hierdie bekende aktrise en aanbieder van Geloof, Hoop en Liefde deel die insig wat sy gekry het op haar reis op soek na God se hart. In hierdie twee-kleur-boek bespreek sy temas soos verhouding met God, eienaarskap, roeping, dissipelskap, gemeenskapbetrokkenheid, gee en omgee. Een van haar kernpunte is dat ons nader aan God moet kom sodat ons verder kan gaan in die uitlewing van ons Christenskap. OP SOEK NA GOD SE HART vertel hoe die lewe lyk van iemand wat werklik ernstig op soek is na God se hart.



Lysies Vir Die Lewe


Lysies Vir Die Lewe
DOWNLOAD
Author :
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-02-03

Lysies Vir Die Lewe written by and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-02-03 with Religion categories.


Sit sparkel in ‘n doodgewone dag met voorstelle vir elke seisoen van die jaar – vreugdevolle somer, nadenkende herfs, verstrekende winter of die nuwe begin van lente. Lysies vir die lewe sal jou help om genot te put uit elke terrien van jou lewe – jou vriendskappe, finansies, kreatiwiteit, klerekas, lewenstyl en baie meer. Dit bevat voorstelle om jou deur swaarkrytye te help, blink planne vir prettige dinge om te doen wanneer jy inspirasie nodig het en idees vir wanneer joune opraak. Dit is nie ontwerp om volledige lysies vir elke onderwerp te wees nie, maar as vonk om jou verbeelding te laat vlamvat, jou kreatiwiteit ‘n hupstoot te gee en ‘n vaal dag op te kikker. Snuffel deur die verskeie onderwerpe, geniet die aanhalings, probeer sommige van die idees en deel daarvan met jou vriende. En wanneer jy klaar het, is dit jou beurt om met ‘n paar vindingryke lysies van jou eie vorendag te kom...



Blinde Kol


Blinde Kol
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-06-05

Blinde Kol written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-06-05 with Fiction categories.


Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jy my? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplanting en die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in ’n kaping gesterf het, sy aangenome status en gevoel van verwerping, sy amputasies en kanker en die feit dat sy tydrendae verby is. Hy lei ’n lewe van ontkenning en het sogenaamde blinde kolle, dinge waarvan hy nie wil weet en erken nie. Vir Izak is dit moeilik om aan God se vaderhart te glo en ook dat hy ’n God van genade is. Maar die nuus dat Emma Opperman sy tweelingsuster is en haar motivering om meer van haar herkoms te wete te kom, oortuig Izak om haar te help met haar soektog om hulle biologiese ouers te vind. Hy word tydens sy herstel ondersteun deur Emma se vriendin, Simona, en daar ontstaan ’n vriendskap tussen hulle. Stadig bemeester hy sy kunsbene, en daar is hoop dat hy weereens sy tydwedrenmotor kan bestuur. So kom daar ’n nuwe vrou in sy lewe, die pragtige, blinde rooikop, Jody Muller. Sal Izak en Emma hulle biologiese ouers vind? Wat van die eienaardige omstandige van hulle geboorte en die raaisel oor hulle verlore aannemingsdokumente? En wat gaan gebeur in sy verhoudings met Simona en Jody? Sal Izak leer uit sy lewe hoe om die Vaderhart van God te vind en weer vir ander te begin omgee?



Jesus Se Woorde Vir Mans Eboek


Jesus Se Woorde Vir Mans Eboek
DOWNLOAD
Author : Riekert Botha
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-03-02

Jesus Se Woorde Vir Mans Eboek written by Riekert Botha and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-02 with Religion categories.


In die vier Evangelies lê ’n skatkis van wyshede wat Jesus self met mense gedeel het. Met JESUS SE WOORDE VIR MANS daag Riekert Botha mans uit om werklik te luister na wat Jesus gesê het. JESUS SE WOORDE VIR MANS se 366 kort en kragtige boodskappe deur die bekende radio-persoonlikheid en skrywer is die ideale dagboek vir mans. Elke dagstuk begin met ’n teksvers wat Jesus se woorde bevat waarna mans Jesus se woorde vanuit ’n nuwe perspektief sal beskou deur dit saam met Riekert te bestudeer. Temas soos reg en verkeerd, Jesus se gesindheid en vertroosting word bespreek. Elke dagstuk in JESUS SE WOORDE VIR MANS is in bruin gedruk en word afgerond met ’n gebed vir die dag óf praktiese toepassing om Jesus se woorde te gaan lééf!



88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek


88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-05

88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-05 with Religion categories.


In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.