[PDF] N Donker Dag In September Eboek - eBooks Review

N Donker Dag In September Eboek


N Donker Dag In September Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download N Donker Dag In September Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Donker Dag In September Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





N Donker Dag In September Eboek


N Donker Dag In September Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-03-28

N Donker Dag In September Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-03-28 with Fiction categories.


Sheriff-adjudant Alex Brady het sy hart verhard ná sy brandweerman-pa een van die 9/11-slagoffers geword het. Alex draai sy rug op almal en lê hom daarop toe om saam met sy vierpootige spanmaat, Bo, geweld te beveg en die mense van Los Angeles te beskerm. Wanneer die ergste brand-seisoen in Kalifornië se geskiedenis uitbreek, staar sy grootste uitdaging nóg Alex in die gesig. ’n Omgewingsterroristegroep teiken Oak Canyon Estates. Alex loop die risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om die groep binne te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie Michaels – en die liefde van ’n toegewyde jong vrou – kan Alex help om sy hart weer vir ander oop te maak en die toekoms in te gaan wat God vir hom beplan. ’N DONKER DAG IN SEPTEMBER is ’n aangrypende verhaal van gevaar en heldhaftigheid.



In Die Donker Put Eboek


In Die Donker Put Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Johan Smith
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-09-04

In Die Donker Put Eboek written by Johan Smith and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-09-04 with Religion categories.


Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. IN DIE DONKER PUT bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd. IN DIE DONKER PUT is Johan Smith se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat ook in dié donker put vasgevang is. Dié verhale getuig ook van die genade, hoop en vrede wat deur Christus vir elkeen beskikbaar is. IN DIE DONKER PUT sluit af met feite en statistieke oor depressie, en wenke en praktiese raad rondom dié siekte. So bied dit hoop terwyl dit ook ’n dieper begrip sal skep vir dié wat worstel met depressie.



Bloeisels Van Hoop Eboek


Bloeisels Van Hoop Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-07

Bloeisels Van Hoop Eboek written by Nina Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-07 with Religion categories.


Ons dien ’n God van genade, liefde en blydskap. Hiervan verseker Nina Smit die leser in BLOEISELS VAN HOOP. BLOEISELS VAN HOOP is ’n samestelling met 366 dagstukke deur gewilde outeur Nina Smit. Sy fokus in hierdie dagstukke op temas soos: Die lewe is ’n reis; vrygewigheid en dankbaarheid; die geheim van geluk; dissipelskap; versoening en vergifnis; strespleisters; en Kersfees as ’n vreugdefees. Elke maand begin ook met ’n spesiale teksvers, aanhaling en gebed. Nina Smit wys elke leser hoe God se teenwoordigheid altyd nuut en vars kan wees vir dié wat dit met verwondering najaag.



Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek


Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Solly Ozrovech
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-07

Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek written by Solly Ozrovech and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-07 with Religion categories.


Solly Ozrovech lei Suid-Afrikaners al dekades lank in hul stiltetyd. In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig hy daagliks: Geloof ís die antwoord, en in God se nabyheid lê gelowiges se versterking. Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding, sekerheid en geloofsgroei. Elke gelowige het hierdie beginsels nodig om aan vas te hou en sal deur daaglikse versterking leer om God in geloof na te volg. Elke maand in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG het ’n spesiale gebed vir versterking in Solly Ozrovech se kenmerkende styl om gesprekke met God aan te moedig. Solly Ozrovech neem lesers in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG op reis saam met Hom wat deur al die eeue sy volgelinge beskerm.



Die Dinsdagoggend Omnibus Eboek


Die Dinsdagoggend Omnibus Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-03-06

Die Dinsdagoggend Omnibus Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-03-06 with Fiction categories.


DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek ná die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoë om ’n man te help wat haar nie kan onthou nie. In hierdie tyd leer ken sy ook ’n diep geloof in God, wat sy nie vantevore met Jake gedeel het nie. ’n Geloof wat haar sal help om ’n nuwe lewe te bou. DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS bied twee van Karen Kingsbury se aangrypendste verhale, EEN DINSDAGOGGEND ... sowel as EN DIE LEWE DAARNÁ saam in een lekkerlees-bundel. Dit is ’n verhaal van lewenslesse, aanvaarding en geloof, asook hoop op ’n nuwe toekoms.



N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek


N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Ewald van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-10-03

N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek written by Ewald van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-03 with Juvenile Nonfiction categories.


Ewald van Rensburg neem jongmense in ’N NUWE HEMEL EN ’N NUWE AARDE in 365 dae op ’n reis deur die uitdagende boek Openbaring op ’n manier wat hulle goed sal begryp. Jongmense kan Openbaring nou as ’n “C(HRISTEN)S(PEUR)I(NSIGBURO)-SAAK” sien: ’n openbaring wat van Jesus self kom en deur sy engel aan Johannes oorgedra is. Dan soek die skrywer en die leser saam na SPEURLEIDRADE. God se Woord gee die leidrade om te begryp wat Hy vir ons wil leer. In die CSI-OPLOSSING gesels die skrywer oor hoe jongmense dit wat hulle hier leer in hul elkedagse lewe kan toepas. Elke dagstuk eindig met VARS SPORE wat die jong speurder iets gee om oor na te dink en sal laat onthou dat die vars spore van die Gees vandag nog oral om ons is.



Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek


Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Milanie Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-13

Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek written by Milanie Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-13 with Religion categories.


LAAT SY LIEFDE JOU LEI deur topverkoper-outeur Milanie Vosloo is geskryf vir vroue wat weet dat die lewe, hulle self en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo. Die dagstukke gee vir ’n mens die versekering: Wat ook al jou drome en ideale is, waar jy jou ook al op die lewenspad bevind, die liefde sal jou lei. Dié dagboek bevat 365 besielende oordenkings vir vroue wat fokus op die positiewe wat ’n mens kry uit ’n liefde-lewe. Dit sluit temas in soos: die liefde leef met hoop, die liefde ken dankbaarheid en die liefde glo die beste. In LAAT SY LIEFDE JOU LEI nooi Milanie Vosloo lesers om saam met haar op die pad van die liefde te stap in 365 oordenkings, die waarhede van die Skrif-oordenkings te lees en te oordink, dit op hul eie lewe toe te pas en die vreugde wat hulle gaan put uit hul nuutgevonde liefde vir God, hulself en die mense om hulle te geniet. Maak nie saak wat die vraag is nie, liefde is die antwoord.



Liefde Vir Elke Dag Eboek


Liefde Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Helena Hugo
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-11-01

Liefde Vir Elke Dag Eboek written by Helena Hugo and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-01 with Religion categories.


‘God is liefde.’ Hierdie Bybelvers is alombekend en alombemind, maar verstaan ons werklik wat dit beteken en wat die implikasies daarvan vir ons daaglikse lewe is? As ons begin besef hoe lief God ons het en wat dit beteken dat Hy in sy Wese liefde is, kan dit nie anders as om ons te begin verander nie. Daardie besef leer ons om anders te kyk en anders te voel oor onsself, en dit vernuwe dan weer ons perspektief en emosies oor ander mense. Liefde is egter nie net ’n emosie nie. Dit is iets wat uiteindelik ook in ons daaglikse doen en late tot uiting kom. Liefde vir elke dag neem jou op ’n jaar-lange ont¬dekkingstog van wat liefde werklik beteken en watter uitwerking ware liefde op ons lewe en die wêreld om ons kan en behoort te hê. Helena Hugo bekyk verskeie aspekte van ’n lewe wat deur liefde aangedryf word aan die hand van onderwerpe soos: Liefde leer mense liefhê Liefde leer ons bid Liefde vernuwe ons hoop Liefde leer ons gehoorsaamheid en trou Liefde vergewe Liefde vir elke dag is ’n vars briesie wat gewaarborg is om nuwe lewe in moeë harte te blaas.



Om Te Onthou Eboek


Om Te Onthou Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-22

Om Te Onthou Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-22 with Fiction categories.


Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou. Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is. Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Na die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York. OM TE ONTHOU is die tweede boek in die baie gewilde VERNUWING-reeks.



7 Ritmes Vir Kinders Eboek


7 Ritmes Vir Kinders Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Tom Smith
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-08-20

7 Ritmes Vir Kinders Eboek written by Tom Smith and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-08-20 with Religion categories.


Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof. Met 7 RITMES VIR KINDERS gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit ’n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word. Deel 1 fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering. Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes: 1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is. 2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons ’n verhouding hê. 3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei. 4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou. 5. God is drie-enig en nooi ons uit om in ’n gemeenskap te leef. 6. God is lief vir die hele wêreld en stuur ons om ook lief te hê. 7. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe. Elke hoofstuk in 7 RITMES VIR KINDERS sluit af met besprekingsvrae en ’n praktiese oefening vir die gesin. Ouers en ander versorgers kan ook www.kinderritmes.co.za besoek vir meer ondersteuning.