[PDF] N Tweede Kans Eboek - eBooks Review

N Tweede Kans Eboek


N Tweede Kans Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download N Tweede Kans Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Tweede Kans Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





N Tweede Kans Eboek


N Tweede Kans Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Tessa Afshar
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-06-05

N Tweede Kans Eboek written by Tessa Afshar and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-06-05 with Fiction categories.


Verlate en hartseer trek Rut na Israel met niks meer om aan vas te hou as Naomi se liefde nie. Sy voer ’n stryd om oorlewing. God het egter ’n plan vir haar. Rut word as ’n vreemdeling behandel, en is verbaas dat een van die mees gerespekteerde mans van Juda aan haar guns betoon. Boas is lank reeds ’n wewenaar en vasberade dat dit nie gaan verander nie. Tog word hy getrek na die uitlandse vrou met die hartseer oë. Hy vertel homself dat hy net bedagsaam is teenoor sy niggie Naomi se skoondogter wanneer hy uit sy pad gaan om haar te beskerm, maar sy hart weet van beter. Gebaseer op die Bybelse verhaal van Rut is ’N TWEEDE KANS die storie van ’n liefde wat uiteindelik die toekoms van die wêreld verander.



N Tweede Kans Eboek


N Tweede Kans Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-11-01

N Tweede Kans Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-01 with Fiction categories.


Elke jaar vier Sarah Lindeman Kersfees op ’n spesiale manier. Dit is ’n tyd wanneer sy onthou waar sy vandaan kom en wat sy vandag is, en hoe ’n spesiale liedjie haar jare gelede ’n tweede kans gegee het. Maar vanjaar is anders. Vanjaar is daar ’n desperate jong vrou wat luister, ’n verpleegster wat by is wanneer Sarah die eerste van twaalf vergeelde versierings aan haar klein, plastiekboompie hang. Sarah kan die pyn in hierdie vrou se hart aanvoel en wil graag na haar uitreik. Haar hoop is dat haar verhaal ook hierdie vrou se lewe sal aanraak. En daarom sing sy. Elke dag hang sy nog ’n versiering aan die boom en herleef sy nog ’n hoofstuk van haar verhaal – ’n verhaal van ’n liefde wat gegroei en gekwyn het, om uiteindelik sterker as ooit te blom. Sarah ken die hartseer wat verkeerde keuses meebring, maar sy weet ook dat God die slegste situasie kan omkeer – haar lewe is immers ’n bewys daarvan. Terwyl Sarah sing, bid sy dat haar nuwe vriendin die geheim van ware liefde sal ontdek. Maar sal sy haar boodskap kan oordra voordat dit te laat is?



N Tweede Kans Eboek


N Tweede Kans Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Kingsbury
language : en
Publisher:
Release Date : 2013

N Tweede Kans Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013 with categories.


Elke jaar vier Sarah Lindeman Kersfees op 'n spesiale manier. Dit is 'n tyd wanneer sy onthou waar sy vandaan kom en wat sy vandag is, en hoe 'n spesiale liedjie haar jare gelede 'n tweede kans gegee het. Maar vanjaar is anders. Vanjaar is daar 'n desperate jong vrou wat luister, 'n verpleegster wat by is wanneer Sarah die eerste van twaalf vergeelde versierings aan haar klein, plastiekboompie hang. Sarah kan die pyn in hierdie vrou se hart aanvoel en wil graag na haar uitreik. Haar hoop is dat haar verhaal ook hierdie vrou se lewe sal aanraak. En daarom sing sy. Elke dag hang sy nog 'n versie.



50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek


50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : John Hart
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-04-30

50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek written by John Hart and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-30 with Religion categories.


Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie. John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET verduidelik spesifieke Skrifgedeeltes en gee ’n eerlike en pragtige beeld van ons toekomstige ewige tuiste. Die boek beantwoord 50 spesifieke vrae en elke antwoord word verder ondersteun met addisionele Skrifverwysings vir dieper studie. Vrae wat behandel word, sluit in: • Wie gaan almal hemel toe? • Gaan ons dadelik hemel toe? • Wat gaan ons daar doen? • Sal ons ons geliefdes sien? • Sal ons ons aardse lewe onthou? • Is daar diere in die hemel? Elke antwoord in 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET bied troos en vrede in die waarheid oor die hemel.



Die Belofte Eboek


Die Belofte Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Kim Carpenter
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-12

Die Belofte Eboek written by Kim Carpenter and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-12 with Fiction categories.


Op 24 November 1993 het die lewe vir Kim en Krickitt Carpenter vir altyd verander. Twee maande ná hul troudag het ’n verskriklike ongeluk Krickitt met ’n ernstige kopbesering vir weke in ’n koma gelaat. Wanneer sy wakker word uit die koma, het Krickitt geen herinnering van hul verhouding nie, en Kim besef dat die vrou met wie hy getrou het eintlik in daardie ongeluk gesterf het. En tog, teen alle verwagting in en deur die gedeelde geloof in Christus wat hulle dra, kies Krickitt om haar man weer ten volle lief te hê. Selfs al het Kim deur die donkerste tye by sy vrou gestaan, bly hy nederig: “Ek is nie ’n held nie. Ek het ’n belofte gemaak en hou daarby.” DIE BELOFTE is die ware verhaal wat die fliek THE VOW geïnspireer het. Die boek bevat pragtige foto’s van dié inspirerende paartjie vóór en ná die ongeluk.



Gebed N Kragtige Wapen Eboek


Gebed N Kragtige Wapen Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-04-09

Gebed N Kragtige Wapen Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-09 with Religion categories.


Daar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wanneer dit by geestelike sake kom nie. Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN hoe om met krag en doelgerigtheid te bid. Die 12 praktiese hoofstukke bespreek temas soos: • ken jou Bevelvoerder en staan langs Hom • wees seker oor jou gesag in gebed • word ervare in jou geestelike wapens Naas die sterk gebed aan die einde van elke hoofstuk om lesers in gebed te lei, sluit Stormie die boek af met 20 spesifieke gebede vir geestelike oorlogvoering wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN is ’n moet-lees vir enigiemand wat gretig is om ’n gebedskryger te word en saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.



Nooit Weer Nie Eboek


Nooit Weer Nie Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Henry Cloud
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-05-01

Nooit Weer Nie Eboek written by Henry Cloud and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-05-01 with Religion categories.


In hierdie lewensveranderende boek leer jy 10 paaie na sukses wat jou sal help om jou foute om te draai en plek te maak vir sukses – fisiek, persoonlik en geestelik. Almal van ons maak foute, grotes en kleintjies. Partykeer neem ons foute ons op die verkeerde pad en stuur ons in die rigting van afbrekende lewenspatrone, en partykeer leer ons die les en maak nooit weer dieselfde foute nie. Maar hoe? Hoe herken ons ons afbrekende patrone, maak nuwe keuses en voer dit deur? In Nooit weer nie deel dr. Henry Cloud tien paaie na sukses – en sodra ons eenkeer op hierdie paaie geloop het, draai ons nooit weer om nie. Sy beproefde metode – gebaseer op genade en nie skuldgevoelens nie – skets vir ons tien algemene lewenspatrone wat ons sukses saboteer en gee duidelike, konkrete stappe wat jy kan neem om dit te oorkom. Jy sal sien hoe jou verhoudings floreer, jou persoonlike lewe verbeter en jou geloof versterk word. Dr. Cloud se kragtige boodskap gee jou nuwe insigte – en sodra jy dit begin toepas, sal jy begin beweeg in die rigting waar jy graag wil wees. Met ’n wenkombinasie van ewige beginsels, geestelike wysheid en moderne, wetenskaplike inligting, sal Nooit weer nie jou hart op die regte plek met jouself en met God plaas.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



Begin Nou Is Die Tyd Eboek


Begin Nou Is Die Tyd Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Jon Acuff
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-11-10

Begin Nou Is Die Tyd Eboek written by Jon Acuff and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-11-10 with Religion categories.


Kan ’n mens van bladsy tot bladsy skaterlag en terselfdertyd geïnspireer word om jou grootste drome uit te leef en middelmatigheid te ontsnap? Beslis! New York Times- en Wall Street Journal-topverkoper-outeur Jon Acuff doen presies dit in BEGIN – NOU IS DIE TYD. Jon bespreek vyf fases in detail wat elke leser tot uitnemendheid sal lei: leer, redigeer, bemeester, oes en lei. Deur hierdie proses sal hulle sien dat dit haalbaar is om uitsonderlik te wees. Naas besprekingsvrae aan die einde van die boek, sluit dié praktiese boek ook af met bylae oor 10 maniere om sosiale media in jou guns te laat tel en 10 dinge om te doen as jy werkloos is. Die goeie nuus in BEGIN – NOU IS DIE TYD gee lesers praktiese insigte om hul lewe betekenisvol te maak.



Genade In Oorvloed Eboek


Genade In Oorvloed Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2017-08-23

Genade In Oorvloed Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-08-23 with Religion categories.


In GENADE IN OORVLOED moedig Angus Buchan jou aan om elke dag in God se teenwoordigheid te leef en die seën te ontvang wat Hy in oorvloedige genade vir jou gegee het. Elkeen van die kragtige oordenkings, geneem uit DIE BYBEL MET GRASSROOTS-OORDENKINGS, gee riglyne oor hoe om in ’n hegter verhouding met God te leef. Dit sal jou deur die hele jaar verryk en bemoedig.