[PDF] Neem Beheer Oor Jou Emosies - eBooks Review

Neem Beheer Oor Jou Emosies


Neem Beheer Oor Jou Emosies
DOWNLOAD

Download Neem Beheer Oor Jou Emosies PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Neem Beheer Oor Jou Emosies book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Neem Beheer Oor Jou Emosies


Neem Beheer Oor Jou Emosies
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-06-05

Neem Beheer Oor Jou Emosies written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-06-05 with Self-Help categories.


Joyce Meyer is die skrywer van meer as tagtig boeke, almal geskryf met een doel voor oë – om gewone mense te help om hul volle potensiaal as Christene te bereik! In Neem beheer oor jou emosies rig Joyce haar fokus op emosies en gevoelens. Sy neem haar kennis van die Bybel en kombineer dit met die nuutste sielkundige navorsing om ’n omvattende gids te bied wat menslike emosies ondersoek, en raad gee oor hoe om hulle te beheer. Sy bied lewensbelangrike inligting oor die aspekte van emosies, insluitend: • Die vier persoonlikheidstipes en die rol wat hulle in lewensuitkyke speel • Die impak van stres op fisieke en emosionele gesondheid • Die krag van herinneringe • Die invloed van woorde op emosies • Vrees • Die voordele van geluk Joyce Meyer se fokus is gerig op Bybelse denke en taal en sy verander talle lewens en emosies op hierdie wyse. Haar aanhangers sal nie teleurgesteld wees in haar nuutste werk nie!



God Fluister Jou Naam Eboek


God Fluister Jou Naam Eboek
DOWNLOAD
Author : Cherie Hill
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-01-12

God Fluister Jou Naam Eboek written by Cherie Hill and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-01-12 with Religion categories.


God fluister vandag en elke ander dag jou naam. Maar hoekom fluister God wanneer Hy kan roep? Die antwoord is dat Hy naby genoeg is dat jy Hom kan hoor. GOD FLUISTER JOU NAAM is meer as net oordenkings; dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe. Daar is ook ’n indeks van die temas agter in die boek. Geskryf asof God self met jou praat, maak dié volkleur-dagboek dit duidelik dat Hy in ’n verhouding met jou wil staan. Laat God toe om jou geloof te versterk wanneer jy hoor hoe Hy jou naam fluister.



Wees N Vrou Van Gebed Gebedeboek Eboek


Wees N Vrou Van Gebed Gebedeboek Eboek
DOWNLOAD
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-02-13

Wees N Vrou Van Gebed Gebedeboek Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-02-13 with Religion categories.


Elkeen kan ’n doelgerigte lewe met vervulling hê as hulle hul hartsbegeertes en bekommernisse met God deel en sy liefde en leiding ontvang wanneer hulle met Hom in gebed tree. In WEES ’N VROU VAN GEBED – GEBEDEBOEK deur Stormie Omartian is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid en ware sukses te vind. En dit kan net bereik word deur ’n intieme gebedsverhouding met God. In hierdie handige sakpas-boekie sal lesers gebede kry wat: • hul gedagtes en gevoelens sal aanraak; • hulle sal help om in God se teenwoordigheid sy wil vir hul lewe te verstaan; • hulle leer om God te loof en te prys deur sy Woord te leer ken. Elke gebed in hierdie boekie het ook ’n teksvers waaraan lesers deur die dag kan dink. Elkeen kan nóú die krag van ’n biddende lewe ontdek. Die gebede in hierdie boeke is voorheen uitgegee onder die titel DIE KRAG VAN ’N BIDDENDE LEWE – GEBEDEBOEK.



Praat Nuut Leef Nuut


Praat Nuut Leef Nuut
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-04-01

Praat Nuut Leef Nuut written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-01 with Self-Help categories.


In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke woord het die potensiaal om ander te affekteer, en jy kan dus besluit watter krag jy deur jou woorde wil uitstuur. Woorde kan jou blydskap vermeerder of verminder. Hulle kan die antwoorde op jou gebede en jou toekoms beïnvloed. Ons woorde is soos ’n filmskerm wat ons gedagtes en houdings ten toon stel. Van die onderwerpe wat sy in Praat nuut, leef nuut ondersoek is: • Die impak van woorde • Hoe om jou tong te tem • Hoe om gelukkig te wees • Wanneer om te praat en wanneer om stil te bly • Hoe om met geloof in plaas van vrees te praat • Die afbrekende krag van klagtes • Moet jy regtig jou opinie gee? • Dis belangrik om beloftes te eer • Daar is krag daarin om God se woorde uit te spreek • Hoe om ’n slim tong te onwikkel Om lesers aan te moedig om self die krag van helende, gesonde woorde te ontdek word ’n lys skrifgedeeltes ingesluit oor verskeie temas wat ’n kalmerende effek het op die een wat hulle uitspreek. Lesers word aangemoedig om hierdie lys as ’n bron van God se kragtige woorde te gebruik. Praat nuut, leef nuut is ’n moet-lees boek vir enigeen wat vernuwing nodig het en nader aan God se hoogste plan vir hul lewe wil beweeg.



P Rels Vir Die Ewige Lewe


P Rels Vir Die Ewige Lewe
DOWNLOAD
Author : Sharon E. De Jager
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2012-07

P Rels Vir Die Ewige Lewe written by Sharon E. De Jager and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-07 with Body, Mind & Spirit categories.


Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte:- "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-2. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik n RSVP kan gee:- Jesus sê vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel.



Wat Wenners Weet


Wat Wenners Weet
DOWNLOAD
Author : Louis Brittz
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-06-01

Wat Wenners Weet written by Louis Brittz and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-01 with Religion categories.


Nadat Louis Brittz en sy gesin in Februarie 2010 die slagoffers van ’n gewapende roof, ontvoering, doodsdreigemente en verkragting was, het hulle beleef hoedat hulle, in Louis se woorde, ‘deur die Here se genade sonder littekens aan ons siele of gees daaruit gestap het.’ Hulle was amper onmiddellik heel en mense het gedink dat hulle óf jok, óf superkragte van een of ander aard het. Maar Louis het besef dat God jare lank al besig was om hulle te leer om volgens sekere beginsels te lewe. Dit, saam met Sy krag en teenwoordigheid, het hulle in staat gestel om hierdie traumatiese ervaring volkome te verwerk. Vanuit hierdie ervaring is Wat wenners weet gebore. Ons is gebore om wenners te wees en elkeen – van die heel gewones tot die superbegaafdes – kan ’n wenner wees. Dis in jou geestelike DNS ingeskryf deur God self. Hierdie boek is nie ’n aksieplan nie. Dis ’n uitnodiging om spesifieke dinge in jou lewe voor God neer te lê en Hom in verootmoediging te vra om jou te verander. Dis ook nie ’n boek wat elke dingetjie probeer hanteer wat jou lewensgehalte kan verbeter nie. Dit vertel jou nie na watter musiek om te luister, waar om vakansie te hou of om groen tee te drink vir jou spysvertering nie. Louis bepaal hom by dié dinge wat hy glo noodsaaklik is om in oorwinning te kan leef. Dis ’n reis deur God se beskikbare middele om sy kinders in wenners te verander. Louis bespreek onderwerpe soos: • Wenners het alles verloor • Wenners kan vergeet • Wenners weet wie hulle is • Wenners vra die harde vrae • Wenners oorwin hulle gedagtes • Wenners is bagasievry Wat wenners weet gee jou ’n bloudruk van dinge wat in ’n wenner se lewe anders lyk as in die van ander mense en sal jou in staat stel om in alle omstandighede meer as ’n oorwinnaar te wees.



Die Krag Van Dankbaarheid Eboek


Die Krag Van Dankbaarheid Eboek
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-12-01

Die Krag Van Dankbaarheid Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-12-01 with Religion categories.


Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed. In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van dankbaarheid in ons harte sal laat posvat. Deur bemoedigende Skrifgedeeltes illustreer sy God se oneindige liefde, sy onuitputlike genade en altyd beskikbare teenwoordigheid. Namate ons ’n nuwe lewensuitkyk ontwikkel, sal ons meer van God se goedheid begin raaksien en toenemend geseën word deur sy oorvloedige genade. Elke dagstukkie sluit ook ’n dankgebed in sodat jy elke dag gereed kan wees om verander te word deur die krag van ’n dankbare hart.



Vuurprins


Vuurprins
DOWNLOAD
Author : Wilreza Smit-Theron
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2014-12-01

Vuurprins written by Wilreza Smit-Theron and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-12-01 with Fiction categories.


Isla ontmoet Markus Galanos op Santorini. Hulle sien mekaar weer in Venisië waar hulle aan dieselfde kunsakademie verbonde is. Isla leer dat die liefde soos ’n sluimerende vulkaan kan wees en jou heeltemal kan verteer.



Gewig


Gewig
DOWNLOAD
Author : Lorette Dye
language : af
Publisher: Carpe Diem Media
Release Date : 2007

Gewig written by Lorette Dye and has been published by Carpe Diem Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007 with Obesity categories.




N Maklike Benadering Tot Handelsielkunde


 N Maklike Benadering Tot Handelsielkunde
DOWNLOAD
Author : Stefano Calicchio
language : af
Publisher: Stefano Calicchio
Release Date : 2024-01-01

N Maklike Benadering Tot Handelsielkunde written by Stefano Calicchio and has been published by Stefano Calicchio this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2024-01-01 with Business & Economics categories.


Waarvan hang die wins van wenhandelaars af? Hoeveel tel sielkunde in hul handel? Is sukses in handel net 'n tegniese vraagstuk of het die sielkundige eienskappe van elke persoon ook 'n diepgaande invloed? Die antwoorde op hierdie en baie ander vrae kan gevind word in die eerste praktiese handboek oor handelsielkunde. Hierdie gids is geskep om jou aan die hand te neem en jou bekend te stel aan die wêreld van aandelemark sielkunde. Binnein konsentreer dit al die basiese konsepte van die onderwerp, sonder te veel verdunning of tydverspilling; van die sielkundige voordele van wenhandelaars tot die ontwikkeling van die besigheidsplan self. Van mentale en operasionele versekering tot handelsbestuur, geldbestuur en risikobestuur. Alle inligting word in 'n eenvoudige, praktiese en toeganklike manier verskaf en sal jou toelaat om vinnig die aanvanklike kennis op te doen. Hou op om tyd te mors en vind onmiddellik uit hoe die sielkunde van handel werk met hierdie operasionele gids.