Praat Nuut Leef Nuut


Praat Nuut Leef Nuut
DOWNLOAD

Download Praat Nuut Leef Nuut PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Praat Nuut Leef Nuut book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Praat Nuut Leef Nuut


Praat Nuut Leef Nuut
DOWNLOAD

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-04-01

Praat Nuut Leef Nuut written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-01 with Self-Help categories.


In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke woord het die potensiaal om ander te affekteer, en jy kan dus besluit watter krag jy deur jou woorde wil uitstuur. Woorde kan jou blydskap vermeerder of verminder. Hulle kan die antwoorde op jou gebede en jou toekoms beïnvloed. Ons woorde is soos ’n filmskerm wat ons gedagtes en houdings ten toon stel. Van die onderwerpe wat sy in Praat nuut, leef nuut ondersoek is: • Die impak van woorde • Hoe om jou tong te tem • Hoe om gelukkig te wees • Wanneer om te praat en wanneer om stil te bly • Hoe om met geloof in plaas van vrees te praat • Die afbrekende krag van klagtes • Moet jy regtig jou opinie gee? • Dis belangrik om beloftes te eer • Daar is krag daarin om God se woorde uit te spreek • Hoe om ’n slim tong te onwikkel Om lesers aan te moedig om self die krag van helende, gesonde woorde te ontdek word ’n lys skrifgedeeltes ingesluit oor verskeie temas wat ’n kalmerende effek het op die een wat hulle uitspreek. Lesers word aangemoedig om hierdie lys as ’n bron van God se kragtige woorde te gebruik. Praat nuut, leef nuut is ’n moet-lees boek vir enigeen wat vernuwing nodig het en nader aan God se hoogste plan vir hul lewe wil beweeg.



Praat Nuut Leef Nuut


Praat Nuut Leef Nuut
DOWNLOAD

Author : Joyce Meyer
language : en
Publisher:
Release Date : 2013

Praat Nuut Leef Nuut written by Joyce Meyer and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013 with categories.


In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoekdie krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hulgesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke woordhet die potensiaal om ander te affekteer, en jy kan dus besluit watter krag jy deurjou woorde wil uitstuur. Woorde kan jou blydskap vermeerder of verminder. Hullekan die antwoorde op jou gebede en jou toekoms beïnvloed. Ons woorde is soos'n filmskerm wat ons gedagtes en houdingsten toon stel. Van.



Kaapse Bibliotekaris


Kaapse Bibliotekaris
DOWNLOAD

Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 2016

Kaapse Bibliotekaris written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016 with Libraries categories.


Issues for Nov. 1957- include section: Accessions. Aanwinste, Sept. 1957-



Hemelse Hofsaal Eboek


Hemelse Hofsaal Eboek
DOWNLOAD

Author : Elza Meyer
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-10-18

Hemelse Hofsaal Eboek written by Elza Meyer and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-10-18 with Religion categories.


Christene het die versekering dat ons in God se genade en liefde vrygespreek is. Tog worstel te veel mense nog sonder hoop deur die lewe. HEMELSE HOFSAAL van Elza Meyer is vir almal wat nog nie God se genade hulle eie gemaak het nie, almal wat nie ’n lewende verhouding met Jesus het nie, wat nog swaar dra aan geheime en dink God wag net om hulle te oordeel. In hierdie praktiese boek fokus Elza Meyer op die feit dat ons bloot God se verlossing vir ons moet aanvaar. God sal ons nie verwerp nie en sy genade hou nooit op nie. Dit is tyd om te word wat jy reeds is – ’n verloste in Jesus. Dit is moontlik om sonder vrees te lewe omdat Jesus jou lewe kan en wil verander. Elke hoofstuk bevat praktiese toepassingsvrae wat lesers sal help om nader aan God te groei en die waarheid van verloswees dieper sal laat neerslag vind. HEMELSE HOFSAAL sal jou laat besef: Jesus het jou vrygespreek en daarom kan die beloftes in die Skrif ook vir jou in vervulling gaan.



Gedagtes Oor Geestelike Waardes Versamelde Opstelle 6


Gedagtes Oor Geestelike Waardes Versamelde Opstelle 6
DOWNLOAD

Author : Dirk J. Smit
language : af
Publisher: African Sun Media
Release Date : 2023-05-26

Gedagtes Oor Geestelike Waardes Versamelde Opstelle 6 written by Dirk J. Smit and has been published by African Sun Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-05-26 with Religion categories.


Die gedagtes in dié bundel gaan terug op bydraes wat in die Afrikaanse koerant, Die Burger, se Saterdag-uitgawe verskyn het, in die rubriek “Geestelike waardes” onder die skuilnaam DJS. Ook hulle was deurgaans geskryf in dié hoop dat ons dalk “dieper” mag lewe – meer nadenkend, meer geprikkel tot groter verwondering, meer vraend, meer nuuskierig, meer waarderend, meer erkentlik oor die wonderbare gawes en die ryke verrassings van dit wat ons werklikheid en waarheid en mens-wees noem; meer bewus van wat ons aan andere doen en hoe ons woorde en dade en versuim hulle dalk raak, selfs mag wond.



Geloof En Openbare Lewe


Geloof En Openbare Lewe
DOWNLOAD

Author : Dirk J. Smit
language : af
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2009-04-01

Geloof En Openbare Lewe written by Dirk J. Smit and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-04-01 with Religion categories.


ÿ Het die Christelike geloof enigiets met die openbare lewe te make, het die geloof enigiets betekenisvol by te dra tot die openbare lewe ? en indien wel, hoe gebeur dit? Wat beteken ?die openbare lewe? eintlik? Op welke wyse ? indien enige ? kan ?die kerk? ?n bydrae tot die openbare lewe en die openbare mening lewer? Op welke wyse verkondig en leef die kerk die evangelie as boodskap van ?heil vir die wˆreld?? Die opstelle in hierdie bundel dink na oor hierdie soort vrae vanuit ?n wye verskeidenheid van gesigshoeke. Talle van hierdie vrae is van brandende belang in ?n tyd waarin baie gepraat word oor die sogenaamde ?sekularisasie? en waarin baie mense wonder oor die ?relevansie? van die kerk in ?n tydgees soos vandag.



Leef In Sy Lig Eboek


Leef In Sy Lig Eboek
DOWNLOAD

Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-09-01

Leef In Sy Lig Eboek written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-01 with Religion categories.


‘Mag God julle lewe met sy teenwoordigheid oorspoel, sodat daar nie ’n stukkie van julle lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie (Ef 3:19, Die Boodskap). Leef is sy lig is Nina Smit se jongste dagstukkieboek en bevat 365 splinternuwe oordenkings met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. In haar praktiese, bemoedigende styl spoor sy lesers aan om bewus te raak van God se teenwoordigheid in hul lewe en daagliks te lewe in sy lig. Onderwerpe sluit in: [bullets] ’n Ryk oes van beloftes God se seëninge Omhels deur die Gees Die hemel is ’n werklikheid Pluspunte van geloof Breek los uit die greep van vrees Seisoene van geloof Om te vergewe Stories wat Jesus vertel het Deel jou geloof Wanneer jy swaarkry Die koms van die Lig [end bullets] Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpmiddel om elke dag van die jaar in God se teenwoordigheid te leef. Dit is ’n ideale geskenk vir ’n vriendin en kan ook saam met die Dagbeplanner vir die vrou 2015 deur Nina Smit gebruik word.



Losprys


Losprys
DOWNLOAD

Author : Martin Steyn
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2018-01-10

Losprys written by Martin Steyn and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-01-10 with Fiction categories.


Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake? Die wêreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is. “Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.” Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ’n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ’n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ’n ontvoering vir ’n losprys. ’n Hoë-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hê. Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primêre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak – te verbreek – kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister. Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken. Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonlik agter die ontvoering skuil? Martin Steyn het twee keer die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur ontvang.



Gegryp Deur Christus Eboek


Gegryp Deur Christus Eboek
DOWNLOAD

Author : Willem Nicol
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-01

Gegryp Deur Christus Eboek written by Willem Nicol and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-01 with Religion categories.


In GEGRYP DEUR CHRISTUS neem Willem Nicol lesers op ’n reis om diep te verstaan wat Paulus met Christus ervaar het en om die werklikheid daarvan self te ervaar. Die 26 hoofstukke neem lesers stap vir stap dieper in die geheim van Paulus se lewe in – hoe hy ontdek het dat hy nie in beheer is van sy lewe nie, maar dat Christus al sy woorde en dade rig. Elke hoofstuk bevat spesiale afdelings: eers jou eie ervaring met ’n Skrifgedeelte; later nader aan jou eie ervaring; terugkyk op hoe jy dit in jou eie lewe ervaar het, en riglyne vir groepbesprekings. Enkele temas wat bespreek word, sluit in: • wie is God? • die boodskap wat alles omkeer • die tronk waaruit ons almal moet ontsnap • geloof vir die lewe • gedra deur gebed • die rykdom van God se vrede en blydskap • wyse keuses en besluite • die wonder van verbondenheid met mekaar • een met die skepping



On The Human Condition


On The Human Condition
DOWNLOAD

Author : Dominique Janicaud
language : en
Publisher: Psychology Press
Release Date : 2005

On The Human Condition written by Dominique Janicaud and has been published by Psychology Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2005 with Philosophy categories.


On the Human Condition is an invigorating and fascinating exploration of where the idea of the human stands today.