[PDF] Spreek Lewe Eboek - eBooks Review

Spreek Lewe Eboek


Spreek Lewe Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download Spreek Lewe Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Spreek Lewe Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Spreek Lewe Eboek


Spreek Lewe Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : John Osteen
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-11-25

Spreek Lewe Eboek written by John Osteen and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-25 with Religion categories.


Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik. Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van God se Woord in hul elkedagse lewe uit te oefen. Wanneer gelowiges die Woord van God bely, daarmee saamstem en daarin glo, openbaar wonderwerke hulle aan mense. SPREEK LEWE! se teks is in bruin gedruk en die boek is spesiaal bygewerk met ’n voorwoord en ’n oordenking aan die einde van elke hoofstuk deur John se seun Joel Osteen. Albei mans glo onwrikbaar dat as gelowiges dit waag om God te glo en eenvoudig sy Woord uitleef die moontlikhede eindeloos is.



In Lig En Lewe Eboek


In Lig En Lewe Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Retah McPherson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-07-24

In Lig En Lewe Eboek written by Retah McPherson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-07-24 with Religion categories.


Ons probeer so hard om die persoon te wees wat ander mense verwag, dat ons dikwels onsself verloor. In haar boek IN LIG EN LEWE herinner die bekende Retah McPherson ons dat net God en ons weet wie ons regtig is. Met 101 oordenkings beklemtoon sy dat ons eers in gees en waarheid met God moet verbind voordat ons werklik sal weet wie ons is. Die oordenkings is in 10 tematiese afdelings ingedeel wat onder andere die volgende insluit: • die Vaderhart van God (hoe jy God sien) • jy is ’n kind in die Vader se huis (jou identiteit as Christen) • breek die bindings (breek los van sonde) • voorbeelde van bidders uit die Bybel (mans én vroue uit die Bybel wie se lewens groot wendings geneem het as gevolg van gebed) IN LIG EN LEWE moedig lesers ook aan om hul eie gebed neer te skryf aan die einde van elke oordenking terwyl hulle verhouding met God van krag tot krag gaan soos hulle hul daaglikse reis aanpak in God se lig.



Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe Eboek


Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Jannie Putter
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-07-16

Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe Eboek written by Jannie Putter and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-07-16 with Religion categories.


Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun. Jannie Putter kyk in WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos “Wie is jy?”, “Hoe bou ek my kind se selfbeeld?” en “Hoe tug ek my kind?” Hy gebruik grafiese voorstellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikelblokke wat hulle moet hanteer. Jannie wys ouers dat die sleutel daarin lê om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt. WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE sal ouers bemoedig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees.



Toulopers


Toulopers
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Jaco Jacobs
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2011-03-01

Toulopers written by Jaco Jacobs and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-03-01 with Juvenile Fiction categories.


Was jy al ooit verlief? Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg? Het jy al ’n brief aan die man in die maan geskryf? Wou jy al ooit ’n band begin? Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is? Voel dit soms vir jou of die lewe ’n tou is waarop jy probeer balanseer? Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.



Agter Die Doellyn Eboek


Agter Die Doellyn Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author :
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-07-15

Agter Die Doellyn Eboek written by and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-07-15 with Religion categories.


Rugby in Suid-Afrika is méér as net ’n spel. Dit is ’n weerspieëling van die wese en hartklop van die mense van hierdie land. Dit is sinoniem met sonskyn, biltong en braaivleis. Sedert rugby die eerste keer in 1861 op Suid-Afrikaanse bodem gespeel is, het die land en rugby ’n wedersydse invloed op mekaar se ryk erfenis gehad. AGTER DIE DOELLYN vier die vreugde en gevoel van eenheid en trots wat onder mense van hierdie land ontstaan het ná die Wêreldbeker-oorwinning in 1995. AGTER DIE DOELLYN ... • bied ’n oorsig oor die hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. • bring hulde aan die pioniers van rugby. • bied getuienisse en lewensverhale van spelers soos Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mtawarira, Jannie en Bismarck du Plessis, Juan Smith en ander prominente spelers asook afrigters soos Peter de Villiers, Frans Ludeke en Pieter Rossouw. AGTER DIE DOELLYN is ’n kosbare versamelaarsitem vir enige rugbyliefhebber.



52 Dinge Wat Ma S Moet Weet Eboek


52 Dinge Wat Ma S Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Angela Thomas
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-05

52 Dinge Wat Ma S Moet Weet Eboek written by Angela Thomas and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-05 with Religion categories.


Deur middel van stories en Bybelse waarhede bring topverkoper-outeur en ma van vier kinders Angela Thomas bemoediging vir ma’s wat te midde van ’n besige lewe smag na ’n hegter verhouding met hul kinders. In 52 DINGE WAT MA’S MOET WEET deel Angela 52 inspirerende riglyne om ma’s te help om vreugde en seën in hul rol as ma te ervaar terwyl hulle: • probleme met grasie hanteer • aktiwiteite beplan wat kinders in staat stel om sukses te behaal • herinneringe skep en dit koester • hulle liefde vir God voor hul kinders uitleef 52 DINGE WAT MA’S MOET WEET sal ma’s in elke fase van ouerskap wys wat hulle kinders van hulle nodig het en hoe hulle hul kinders elke dag in God se liefde kan lei en liefhê.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



In Ritme Met God Eboek


In Ritme Met God Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Heinz Winckler
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-01-22

In Ritme Met God Eboek written by Heinz Winckler and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-01-22 with Religion categories.


Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste standvastige baken. Heinz Winckler glo jou identiteit in Jesus staan uit as een van die belangrikste aspekte van jou lewe. As jy weet wie jy in Hom is, kan jy jou roeping vind en uitleef, en deel word van ’n generasie wat God se koninkryk uitbou. IN RITME MET GOD begin met ’n soeke na wie ons drie-enige God is, en daarna kyk Heinz na wie Jesus en Paulus gesê het jy is. Daaruit vloei die soeke na elke mens se roeping binne die koninkryk voort. Die boek sluit af met ʼn praktiese uitdaging en inspirerende gebed aan die einde van elke hoofstuk. IN RITME MET GOD is Heinz se persoonlike getuienis van hoe God hom gelei het tot waar hy vandag is. Hy wil ander inspireer en aanmoedig om hul soeke na God ook hul eerste prioriteit te maak. Die boek word afgerond met twee liedjies, spesiaal geskryf vir die vrystelling van hierdie boek, wat gratis afgelaai kan word vanaf www.cumuitgewers.co.za.



Genade In Oorvloed Eboek


Genade In Oorvloed Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2017-08-23

Genade In Oorvloed Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-08-23 with Religion categories.


In GENADE IN OORVLOED moedig Angus Buchan jou aan om elke dag in God se teenwoordigheid te leef en die seën te ontvang wat Hy in oorvloedige genade vir jou gegee het. Elkeen van die kragtige oordenkings, geneem uit DIE BYBEL MET GRASSROOTS-OORDENKINGS, gee riglyne oor hoe om in ’n hegter verhouding met God te leef. Dit sal jou deur die hele jaar verryk en bemoedig.



Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek


Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-12-01

Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-12-01 with Religion categories.


Kragtige denke vir elke dag is gebaseer op Joyce Meyer se topverkoper Verstaan die krag van jou denke. Dit bied 365 dagstukkies wat lesers sal help om die krag van hule denke en woorde te verstaan en te implementeer. Ons het die krag en die vermoë om die wyse waarop ons dink en praat te beheer. Dit is nie genoeg om op te hou om negatiewe dinge te sê nie, ons moet ook begin om positiewe dinge te verklaar. Ons moet ons gedagtes in ooreenstemming bring met God se Woord en dit uitspreek as ’n daaglikse belydenis. So kan ons negatiewe denke oorkom – deur ons gedagtes te rig op die positiewe dinge in God se Woord. Kragtige denke vir elke dag sal jou help om presies dit te doen. Hierdie kragtige dagstukkies is nie bedoel om net gelees te word nie, maar om gebruik te word: • Maak elke dag tyd om die daaglikse Skrifgedeelte en oordenking te lees • Memoriseer die positiewe verklaring by elke dagstukkie • Maak dit deel van jou belydenis deur die loop van die dag Kragtige denke vir elke dag voorsien jou van lewensveranderende waarhede direk uit God se Woord wat jy deel kan maak van jou gedagtes en elke dag van die jaar oor jou lewe kan verklaar. Oordink daardie waarhede deur die loop van jou dag en jy sal meer positief begin dink, praat, optree en selfs voel, namate jy kies om jou lewe elke dag te geniet.