Verander Jou Gesindheid Verander Jou Lewe Eboek


Verander Jou Gesindheid Verander Jou Lewe Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Download Verander Jou Gesindheid Verander Jou Lewe Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Verander Jou Gesindheid Verander Jou Lewe Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Verander Jou Gesindheid Verander Jou Lewe Eboek


Verander Jou Gesindheid Verander Jou Lewe Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Deborah Smith Pegues
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-04-14

Verander Jou Gesindheid Verander Jou Lewe Eboek written by Deborah Smith Pegues and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-14 with Religion categories.


Mense sê dikwels: “Gesindheid is alles!” Maar kan dit regtig so ’n groot verskil in jou lewe maak as jy ’n positiewe gesindheid kies? Topverkoper-outeur Deborah Smith Pegues, ’n geakkrediteerde gedragskonsultant, bewys dit in VERANDER JOU GESINDHEID, VERANDER JOU LEWE. Deborah kyk na 30 gesindhede wat jou lewe positief kan verander, soos: • Laat vaar woede • Wandel in nederigheid • Fokus op ander se behoeftes • Verwelkom verandering • Glo dat God in beheer is VERANDER JOU GESINDHEID, VERANDER JOU LEWE is ’n handige gids vol Skrifgebaseerde beginsels en praktiese strategieë om teenproduktiewe gedrag te herken en die pad te vind na gesonder verhoudings en persoonlike groei. Elke hoofstuk eindig met ’n gebed en praktiese wenke en die boek sluit ook af met teksverwysings en aanhalings oor positiewe gesindhede.



30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek


30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-25

30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-25 with Religion categories.


30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar • Die belangrikste dinge in die lewe • Hoe weet jy wat reg is? • Bly in beheer van jou geldsake • Leef gesond • Sorg vir die natuur • Wees gelukkig! Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema. Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.



N Lewe Sonder Beperkings Eboek


N Lewe Sonder Beperkings Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-05-27

N Lewe Sonder Beperkings Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-05-27 with Biography & Autobiography categories.


Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het. Vir lank het hy geglo dat hy geen doel in die lewe het behalwe pyn en vernedering nie, maar nou vertel hy hoe sy geloof in God, wat sy enigste bron van krag was, en sy lewensdoel, om mense te inspireer, hom die selfvertroue gegee het om ’n lewe sonder enige beperkings te geniet. Nick se praktiese raad om ’n ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ontwikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop. Hy glo sy lewe het geen beperkings nie, en wil hê ander moet dieselfde voel oor hul lewe. ’N LEWE SONDER BEPERKINGS is ’n inspirerende boek en vertel ’n verhaal van eindelose hoop.



God Se Droom Vir Jou Lewe Eboek


God Se Droom Vir Jou Lewe Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Stasi Eldredge
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-03-26

God Se Droom Vir Jou Lewe Eboek written by Stasi Eldredge and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-03-26 with Religion categories.


GOD SE DROOM VIR JOU LEWE sal hoop bring vir elke vrou wat wonder of haar lewe ooit kan verander, of sý ooit kan verander. In hierdie boek deel Stasi Eldredge haar eie worsteling met eiewaarde, gewig en haar verlede soos sy vir lesers wys hoe God onthul wie ons werklik is. Stasi moedig vroue aan om hul gedagtes oor hulself uit die verlede neer te lê en God se drome vir hulle aan te gryp. Ons kan onsself nie genees nie. Ons kan nie uit onsself ons ware self word nie. Maar ons is nie aan onsself oorgelaat nie – God wil elke vrou genees. GOD SE DROOM VIR JOU LEWE is elke vrou se reisgenoot op die belangrikste reis wat sy kan onderneem – die reis om haar ware self te word deur God se liefde. Die vrou wat God haar geskep het om te wees.



Een God Een Plan Een Lewe Eboek


Een God Een Plan Een Lewe Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Max Lucado
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-10-01

Een God Een Plan Een Lewe Eboek written by Max Lucado and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-01 with Religion categories.


Die lewe is moeilik en jongmense vandag het leiding nodig, asook die versekering dat God altyd by hulle is – deur alles en ten spyte van alles. In Een God, een plan, een lewe bied topverkoperskrywer Max Lucado aan jong volwassenes ’n toeganklike manier om tyd saam met God deur te bring. Hierdie daaglikse oordenkings spreek verskeie moeilike kwessies aan soos geloof en gehoorsaamheid, maar bied ook wysheid oor onderwerpe soos reinheid, alkohol- of dwelmmisbruik en selfbeeld. Elke dagstukkie bevat: ’n Kort oordenking ’n Meegaande Bybelvers ’n Praktiese toepasssing wat die leser sal inspireer en uitdaag om God se plan vir hul lewe te vertrou Een God, een plan, een lewe sal jong volwassenes in staat stel om deur die lewe se afleidings te breek en hulle aanmoedig tot daaglikse stiltetyd en ’n persoonlike verhouding met God.



Seisoene Van Seen Eboek


Seisoene Van Seen Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Andries Enslin
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-11-09

Seisoene Van Seen Eboek written by Andries Enslin and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-09 with Religion categories.


Dit is nie altyd maklik om te ontsnap van die wêreld en sy geraas nie. Maar in die rustige teenwoordigheid van God lê die krag en seën wat ons wildste drome oortref. In SEISOENE VAN SEËN plaas Andries Enslin die kollig op hierdie oomblikke saam met God. Met temas soos waarom stiltetyd belangrik is, seisoene in jou geestelike lewe en die seën van die Heilige Gees in jou lewe gee Andries leiding vir die kosbaarste tye tussen God en sy kinders. SEISOENE VAN SEËN is in handige sakpas-formaat en sal lesers met die 366 kort en kragtige dagstukke weer in vreugde by hul Vader se voete laat sit.



Leef Uitnemend Eboek


Leef Uitnemend Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : John C. Maxwell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-11-01

Leef Uitnemend Eboek written by John C. Maxwell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-01 with Business & Economics categories.


In sy splinternuwe boek, Leef uitnemend, help die topverkoperskrywer en een van die wêreldse se invloedrykste leierskapskenners, dr. John C. Maxwell, lesers om die eerste treë te gee na ʼn lewe wat regtig saak maak en doelgerig is. Ons het almal ʼn begeerte om iets betekenisvols te doen of te bereik. Ons almal wil ʼn bydrae lewer tot iets groter as onsself. Ons wil deel wees van iets edels en ʼn groter doel het. Maar ongelukkig sien baie mense hierdie droom of begeerte as iets wat onbereikbaar is. Hulle dink dit bo hul vermoë om dit te bereik. Hulle dink hulle moet met ʼn ongelooflike idee vorendag kom, ʼn sekere ouderdom wees, baie geld hê of beroemd of invloedryk wees om ʼn werklike verskil te kan maak. Maar, die goeie nuus wat Maxwell met ons in Leef uitnemend deel, is dat dit nie een van hierdie goed nodig is vir enigeen om iets betekenisvols te doen en ʼn nalatenskap na te laat nie. Die enigste wat jy nodig het om iets met betekenis te bereik, is om doelgerig te wees. En al wat jy moet doen om dít te bereik, is om te begin. Geen mens kan invloed uitoefen terwyl jy stilsit en niks doen nie. Elke groot prestasie nog ooit behaal is, het begin met iemand wat ʼn eerste tree gegee het. Dis nie altyd ewe maklik nie, maar ongeag wat, jy móét dit doen as jy iets wil bereik in die lewe. Maxwell help jou in Leef uitnemend om daardie eerste tree te gee – en die ander wat daarop volg – op jou persoonlike pad na ʼn betekenisvolle lewe.



N Lied Van Vreugde Eboek


N Lied Van Vreugde Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-13

N Lied Van Vreugde Eboek written by Nina Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-13 with Religion categories.


Ten spyte van ons daaglikse struikelblokke bly die lewe steeds ’n vreugde! Nina Smit fokus in ’N LIED VAN VREUGDE in 52 dele op die verskillende fasette van vreugde. Sy moedig jou aan om vir jou ’n droom te kry, sy lei jou na blywende blydskap en sy wys vir jou die pluspunte van gehoorsaamheid. Vroue van alle ouderdomme sal aanklank vind by hierdie boek. Elke gedeelte het ’n kernaanhaling, gebed en iets om oor na te dink. Daar is ook vrae met plek waar jy antwoorde en voornemens kan neerskryf. ’N LIED VAN VREUGDE sal jou help om waarlik elke dag vreugde te lééf.



N Nuwe Man Teen Vrydag Eboek


N Nuwe Man Teen Vrydag Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Kevin Leman
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-12-30

N Nuwe Man Teen Vrydag Eboek written by Kevin Leman and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-12-30 with Religion categories.


Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG help om die sensitiewe, romantiese en behulpsame man te kry waarvan jy nog altyd gedroom het – binne vyf dae. Die vyfdag-plan wat julle lewe radikaal kan verander in ’n neutedop: • Maandag: Werk saam ten spyte van julle verskille. • Dinsdag: Ontdek wie jou man regtig is, en leer hoe om te kommunikeer sodat hy jou behoeftes raaksien. • Woensdag: Vind uit hoe om te praat sodat jou man regtig sal luister, en hoe om te luister sodat jou man regtig sal praat. • Donderdag: Wat laat jou man geliefd voel? • Vrydag: Ontdek hoe om jou man se hart oop te sluit en jou liefdeslewe radikaal te verander. Dié boek bevat ook ’n kort opsomming van die hoofpunte, ’n vraelys en ’n bonusafdeling vir ernstiger huweliksprobleme.



Maak N Kopskuif Eboek


Maak N Kopskuif Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Caroline Leaf
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-05-14

Maak N Kopskuif Eboek written by Caroline Leaf and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-14 with Religion categories.


Wat jy dink, beïnvloed jou liggaamlike en emosionele gesondheid! Met ondersteuning van onlangse wetenskaplike en mediese navorsing gee dr. Caroline Leaf in MAAK ’N KOPSKUIF vir ons ’n Bybelsgebaseerde voorskrif wat ons sal help om gesonder te leef deur ons denkpatrone te verander. Sy wys hoe ’n kopskuif ons in staat sal stel om gelukkiger, gesonder en meer vreugdevolle lewens te lei, ons doelwitte te bereik, ons lewe onder beheer te kry en selfs ons intelligensie te verhoog. Elke hoofstuk word afgerond met die kernpunte in die hoofstuk vir maklike naslaan en terugskouing asook diagramme en illustrasies. Verder bied hierdie boek ook ’n praktiese 21-dag-breindetoksplan wat jou lei om giftige gedagtes met gesondes te vervang. MAAK ’N KOPSKUIF is bedoel vir almal wat nie meer ’n slagoffer van hulle gedagtes wil wees nie, maar hulle brein se volle potensiaal wil benut.