[PDF] N Gesin Na God Se Hart - eBooks Review

N Gesin Na God Se Hart


 N Gesin Na God Se Hart
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download N Gesin Na God Se Hart PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Gesin Na God Se Hart book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





N Gesin Na God Se Hart Eboek


N Gesin Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Ken Blanchard
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-09-08

N Gesin Na God Se Hart Eboek written by Ken Blanchard and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-08 with Religion categories.


Saam met Phil Hodges en Tricia Goyer wys Ken Blanchard in ’N GESIN NA GOD SE HART hoe elke gesin daarby baat as ouers as dienende leiers die voortou neem. Die boek bevat 12 praktiese riglyne wat verdeel is in 4 dele: • Die hart fokus op temas soos nederigheid • Die kop kyk onder andere na die gesin se visie • Die hande wys hoe om kinders te help om suksesvol te wees en hoe om gehoorsaamheid te inspireer • Die gewoontes wys gesinne hoe belangrik dit is om tyd saam met God deur te bring ’N GESIN NA GOD SE HART is vol praktiese raad en persoonlike stories wat lesers sal lei na ’n Christus-gesentreerde gesin waar integriteit, liefde, selfopofferings en vergifnis die wêreld se verskil maak.



N Gesin Na God Se Hart


 N Gesin Na God Se Hart
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author :
language : af
Publisher:
Release Date : 2014

N Gesin Na God Se Hart written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014 with Families categories.




N Dogter Na God Se Hart Eboek


N Dogter Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Elizabeth George
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-03-13

N Dogter Na God Se Hart Eboek written by Elizabeth George and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-03-13 with Religion categories.


Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou. Sy wys ma’s onder andere: • hoe om ’n geestelike voorbeeld te stel • hoe belangrik dit is om vir haar dogter te bid • hoe om haar dogter te leer oor God se Woord en hoe waardevol hulle kerklewe kan wees • hoe om haar dogter se sosiale groei aan te help Vrae en doelwitte aan die einde van elke hoofstuk sal ma’s aanmoedig en help om beginsels by hul dogters tuis te bring. Elke ma sal in ’N DOGTER NA GOD SE HART nuwe maniere ontdek om die verhouding met haar dogter te versterk en haar voor te berei om ’n vrou na God se hart te word.



N Ma Na God Se Hart Eboek


N Ma Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Elizabeth George
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2006-03-23

N Ma Na God Se Hart Eboek written by Elizabeth George and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-03-23 with Religion categories.


In ’N MA NA GOD SE HART gee Elizabeth George tien riglyne wat ma’s sal help om God ’n daaglikse deel van hulle kinders se lewe te maak. Ma’s sal met behulp van Bybelse wysheid en waardevolle voorstelle leer hoe om hulle kinders in God se Woord en weë te onderrig, hoe om met hulle kinders oor Jesus te gesels, en hoe om vir en saam met hulle kinders te bid. Aan die einde van elke hoofstuk gee Elizabeth praktiese wenke oor hoe die beginsels in die hoofstuk toegepas kan word. Sy en haar man, Jim, gee ook Bybelse raad uit ’n pa se perspektief. ’N MA NA GOD SE HART sal ma’s leer hoe om hulle kinders – ongeag hulle ouderdom – te leer hoe om God se liefde, seëninge en sorg in hulle lewe raak te sien.



Op Soek Na God Se Hart Eboek


Op Soek Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Lindie Strydom
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-11-06

Op Soek Na God Se Hart Eboek written by Lindie Strydom and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-11-06 with Religion categories.


Ons lewe lank leer ons om ons oë op die wenpaal, die eindpunt te hou. Met OP SOEK NA GOD SE HART kom keer Lindie Strydom hierdie beginsel op sy kop. Sy sê waar bekering en “jou hart vir die Here gee” vir baie mense die einddoel is, voel sy dit is eintlik die wegspringplek. Hiér begin ’n leeftyd van nader aan die Here leef en werklik sy hart leer ken. Hierdie bekende aktrise en aanbieder van Geloof, Hoop en Liefde deel die insig wat sy gekry het op haar reis op soek na God se hart. In hierdie twee-kleur-boek bespreek sy temas soos verhouding met God, eienaarskap, roeping, dissipelskap, gemeenskapbetrokkenheid, gee en omgee. Een van haar kernpunte is dat ons nader aan God moet kom sodat ons verder kan gaan in die uitlewing van ons Christenskap. OP SOEK NA GOD SE HART vertel hoe die lewe lyk van iemand wat werklik ernstig op soek is na God se hart.



Se Ninge Vir N Vrou Se Hart


Se Ninge Vir N Vrou Se Hart
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Whiting
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-10-05

Se Ninge Vir N Vrou Se Hart written by Karen Whiting and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-05 with Religion categories.


Seëninge vir ’n vrou se hart is ’n daaglikse gids vir vandag se Christenvrou om die lewe wat God vir haar beplan het uit te leef. Elke dag fokus op ’n Skrifgedeelte wat spesiaal uitgesoek is vir vroue en wat die karakter van God, Jesus en die Heilige Gees uitbeeld en toepas op die lewe van ’n vrou van God. Die skrywer, Karen Whiting, wil vroue help om God se Woord prakties uit te leef. Sy wys hoe die Bybel steeds relevant is tot situasies waarin ons ons vandag bevind, en dat dit ’n gids is om elke dag as vroue van God te leef. Die dagstukkies is in agt afdelings verdeel, naamlik: • Betekenisvolheid • Verhoudings & kommunikasie • Om mans te verstaan • Keuses • Spanning & saamwees • Skoonheid & gesondheid • Hoop & tevredenheid • Geloof & liefde Seëninge vir ’n vrou se hart sal vroue inspireer om die Bybel op ’n dieper vlak as voorheen te bestudeer en deel van hul lewens te maak.



N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek


N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Randy Alcorn
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-11-02

N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek written by Randy Alcorn and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-11-02 with Fiction categories.


Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie ’n sterk, manlike rolmodel was nie. ’N TYD VIR VASBERADENHEID deur Randy Alcorn is die inspirerende verhaal van elkedagse helde – polisiebeamptes Adam Mitchell, Nathan Hayes, Shane Fuller en David Thomson – verbonde aan die Dougherty-distrik se Sheriff-departement. Sterk manne wat daagliks met bendelede en geweldsmisdadigers te doen kry, maar tuis die moeilikste werk op aarde doen – pa-wees. Wanneer ’n tragedie hulle tref, begin hierdie mans worstel met hul hoop, hul vrese, hul geloof en hul vaderskap. Kan ’n nuutgevonde dringendheid hierdie pa’s help om nader aan God te kom en ook nader aan hulle kinders? ’N TYD VIR VASBERADENHEID is ’n boek wat ’n langdurige impak op gesinne sal hê.



Terwyl Jy Wag


Terwyl Jy Wag
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Jackie Kendall
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-04-21

Terwyl Jy Wag written by Jackie Kendall and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-04-21 with Religion categories.


Baie vroue glo hul diepste hartsbegeerte sal net bevredig word as hul lewenspad as volg verloop: Om ’n man lief te kry, met hom te trou en dan kinders te hê. Die waarheid is egter dat geen man, vrou of kind hierdie begeerte bevredig nie; net Jesus Christus, die ewige Bruidegom, kan dit doen. Die skrywers van Terwyl jy wag ontken nie ’n vrou se begeerte om deur ’n man bemin en gekoester te word nie. Hulle fokus vroue se aandag egter op die Een wat die begeertes van haar hart verstaan. Daarom ondersoek hulle die tien eienskappe van ’n godvresende vrou wat in die boek Rut aangetref word. Terwyl jy wag plaas nie die klem op die vrou se status (enkellopend, getroud, geskei of weduwee) nie, maar op die toestand van haar hart. Vind dus uit wat dit werklik beteken om ’n Godvresende vrou te wees, ’n vrou wag wag. Want dit gaan nie daaroor om die regte man te vind nie, maar om die regte vrou te wees.



P Rels Vir Die Ewige Lewe


P Rels Vir Die Ewige Lewe
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Sharon E. De Jager
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2012-07

P Rels Vir Die Ewige Lewe written by Sharon E. De Jager and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-07 with Body, Mind & Spirit categories.


Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte:- "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-2. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik n RSVP kan gee:- Jesus sê vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel.



Twelve Members Court Battle With The Dutch Reformed Church


Twelve Members Court Battle With The Dutch Reformed Church
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Laurie Gaum
language : en
Publisher: African Sun Media
Release Date : 2021-08-12

Twelve Members Court Battle With The Dutch Reformed Church written by Laurie Gaum and has been published by African Sun Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-08-12 with Law categories.


At the beginning of 2017, the “backlash cycle” was in full swing in church denominations in South Africa as far as embracing sexual diversity was concerned. In 2015 a momentous decision by the General Synod of the Dutch Reformed Church (DRC) embracing inclusivity in allowing LGBTIQA+ ministers to not be celibate and its ministers to officiate same-sex marriages, surprised friend and foe. But this was reversed a year later in an Extraordinary General Synod of the church. The disappointing outcome of the De Lange v Methodist Church of Southern Africa case had just been handed down by the Constitutional Court, and the Anglican Church’s stalling on fully affirming sexual diversity, continued.