[PDF] N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek - eBooks Review

N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek


N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek


N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Randy Alcorn
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-11-02

N Tyd Vir Vasberadenheid Eboek written by Randy Alcorn and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-11-02 with Fiction categories.


Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie ’n sterk, manlike rolmodel was nie. ’N TYD VIR VASBERADENHEID deur Randy Alcorn is die inspirerende verhaal van elkedagse helde – polisiebeamptes Adam Mitchell, Nathan Hayes, Shane Fuller en David Thomson – verbonde aan die Dougherty-distrik se Sheriff-departement. Sterk manne wat daagliks met bendelede en geweldsmisdadigers te doen kry, maar tuis die moeilikste werk op aarde doen – pa-wees. Wanneer ’n tragedie hulle tref, begin hierdie mans worstel met hul hoop, hul vrese, hul geloof en hul vaderskap. Kan ’n nuutgevonde dringendheid hierdie pa’s help om nader aan God te kom en ook nader aan hulle kinders? ’N TYD VIR VASBERADENHEID is ’n boek wat ’n langdurige impak op gesinne sal hê.



Die Standvastige Man Eboek


Die Standvastige Man Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Stephen Kendrick
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-03-08

Die Standvastige Man Eboek written by Stephen Kendrick and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-03-08 with Religion categories.


DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS. Die fliek, wat ’n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is ’n wekroep vir pa’s om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing het. Hierdie boek bou voort op hierdie boodskap en daag mans van alle ouderdomme uit om hulle verantwoordelikheid as geestelike leier van hulle huisgesin, huwelik en kinders dapper en standvastig te aanvaar. DIE STANDVASTIGE MAN bespreek 12 voornemens oor hoe om die man te wees wat God jou geskep het om te wees, gee riglyne oor hoe om vir jou gesin te bid, lig die belangrikheid van seksuele reinheid uit, en bevat ook besprekingsvrae om mans te help om hulle verlede te verwerk, hulle opnuut toe te wy aan hulle verpligtings teenoor hulle vrou en kinders, en die toekoms in te gaan met duidelike en vaste voornemens.



Die Kragtige Gebed Van N Vrou Eboek


Die Kragtige Gebed Van N Vrou Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Perry Stone
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-04-01

Die Kragtige Gebed Van N Vrou Eboek written by Perry Stone and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-01 with Religion categories.


In die Bybel kan God nie die gebed van ’n Goddelike vrou weerstaan nie, en ’n Goddelike vrou kan dit nie weerstaan om met God te kommunikeer nie. Vroue se gebede het geweldige krag om God se hart aan te raak, God se hand te beweeg, God se gedagtes te verander en God se guns te wen. Perry Stone neem jou op ’n toer van die gebedslewens van verskeie Bybelse vroue om jou te wys hoe om doeltreffend vir jou familie te bid. Deur te fokus op Ragab se storie, wat se verbond met God gesimboliseer word deur ’n bloedrooi draad wat by haar venster uithang, gee hy spesifieke, praktiese gebede en voorbeelde wat jou sal help om jou geestelike outoriteit op te neem om jou gesin veilig te hou. Jy sal die volgende ontdek: Vier geestelike waarhede wat elke moeder kan gebruik; Vyf gebede vir wanneer jou gesin in die moeilikheid is; Hoe om jou kinders vir hulle roepings voor te berei; Hoe om te bid om jou verlore seuns en dogters terug te bring huis toe; Hoe om Satan se vestings oor jou bloedlyn te verbreek, en baie meer. Jou bloedrooi tou is jou geloof wat aan ’n belofte vashou wanneer die stad besig is om te skuk en die mure om jou begin inval. Jou bloedrooi tou is jou gebed wat jou gesin teen gevegte van buite beskerm. Jou bloedrooi tou is wat jy om jou geliefdes bind, deur vas te hou aan die tou, vas te hou aan jou gebede en belydenisse, totdat jy hulle uit die put van wanhoop en verwoesting gelig is. Met behulp van een stap van geloof – ’n rooi tou wat uit ’n venster hang – word ’n family se nalatenskap gevorm. Dit is tyd om dieselfde met joune te doen.



Om Tuis Te Kom Eboek


Om Tuis Te Kom Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Kinsgbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-10-30

Om Tuis Te Kom Eboek written by Karen Kinsgbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-30 with Fiction categories.


OM TUIS TE KOM is ’n roman oor oorwinning en verlies, oor geloof en ewige liefde. Die Baxter-familie maak reg vir ’n langverwagte familie-reünie, maar voor die dag aanbreek, gebeur die ondenkbare en dreig om ’n donker wolk oor hulle te gooi. Wanneer hulle saam is in hul uur van nood bring persoonlike herinneringe hoop en genesing in donker ure van wag en bid. Dis ’n uitdagende tyd vir hulle elkeen, maar dis familieliefde wat die hartseer oorkom terwyl die Baxters nader aan God en mekaar kom. OM TUIS TE KOM is ’n verhaal van liefde vir mekaar en geloof in God se belofte van die ewigheid.



N Nuwe Jy Teen Vrydag Eboek


N Nuwe Jy Teen Vrydag Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Kevin Leman
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-11-02

N Nuwe Jy Teen Vrydag Eboek written by Kevin Leman and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-11-02 with Religion categories.


Lewensveranderende besluite is meestal die moeilikste om deur te voer. Dr. Kevin Leman maak hierdie taak makliker met sy praktiese benadering, professionele opleiding as sielkundige en skerp humorsin. In ’N NUWE JY TEEN VRYDAG gee dr. Kevin Leman die volgende 5 dag-aksieplan wat jou sal help om jouself, jou sterk en swak punte en jou moontlikhede te verstaan: • Maandag bespreek hy temperamente. • Dinsdag gaan oor geboorte-orde. • Woensdag fokus hy op die leuens wat ons vir onsself vertel en hoe om dit te oorkom. • Donderdag kyk dr. Leman kortliks na die Vyf tale van die liefde soos bekendgestel deur dr. Gary Chapman. • Vrydag wys dr. Leman hoe ’n mens as’t ware jou eie berader kan wees. Elke hoofstuk sluit af met ’n paar doelwitte en wenke hoe om dit te bereik. ’N NUWE JY TEEN VRYDAG sal jou help om die waarheid oor jouself te ontdek, jou meer selfvertroue gee, en jou lewe verander sodat jy fokus op wie jy graag wil wees – in net 5 dae!



Die Illusie Eboek


Die Illusie Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Frank Peretti
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-05

Die Illusie Eboek written by Frank Peretti and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-05 with Fiction categories.


Dane en Mandy was vir byna 30 jaar ʼn gewilde kulkunstenaarspaar. Hulle beplan om af te tree, maar dan sterf Mandy in ’n motorongeluk. Terwyl hy sy vrou se dood probeer verwerk, stem Dane teësinnig in toe ’n vriend voorstel dat hy ’n nuwe kulkunstenaar se optrede bywoon. Hy is verstom oor die kulkuns wat hy sien, illusies wat selfs hy, ʼn gesoute kulkunstenaar, nie kan verduidelik nie. Maar bowenal word hy verstom deur die 19-jarige kunstenaar – wat in elke opsig identies is aan sy vrou, 40 jaar gelede. DIE ILLUSIE is Frank Peretti se verhaal oor liefde, verlies en genesing vol kinkels en misterie.



N Donker Dag In September Eboek


N Donker Dag In September Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-03-28

N Donker Dag In September Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-03-28 with Fiction categories.


Sheriff-adjudant Alex Brady het sy hart verhard ná sy brandweerman-pa een van die 9/11-slagoffers geword het. Alex draai sy rug op almal en lê hom daarop toe om saam met sy vierpootige spanmaat, Bo, geweld te beveg en die mense van Los Angeles te beskerm. Wanneer die ergste brand-seisoen in Kalifornië se geskiedenis uitbreek, staar sy grootste uitdaging nóg Alex in die gesig. ’n Omgewingsterroristegroep teiken Oak Canyon Estates. Alex loop die risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om die groep binne te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie Michaels – en die liefde van ’n toegewyde jong vrou – kan Alex help om sy hart weer vir ander oop te maak en die toekoms in te gaan wat God vir hom beplan. ’N DONKER DAG IN SEPTEMBER is ’n aangrypende verhaal van gevaar en heldhaftigheid.



Die Oorlogskamer Eboek


Die Oorlogskamer Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Chris Fabry
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-11-09

Die Oorlogskamer Eboek written by Chris Fabry and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-09 with Fiction categories.


Dit lyk of Tony en Elizabeth Jordan alles het – ’n gerieflike huis en ’n pragtige dogter en loopbane wat blom, maar hulle is heeltyd aan die stry. Elizabeth ontmoet Clara Williams met die hoop om nog ’n huis as eiendomsagent te verkoop. Elizabeth is egter geamuseerd en ongemaklik wanneer dié bejaarde weduwee vrae begin vra oor haar huwelik en geloof. Dan ontdek Elizabeth Clara se geheime gebedskamer – ’n plek waar sy op haar knieë baklei met die kragtigste wapen ... Soos die spanning by hulle huis toeneem, besef Elizabeth haar gesin is die moeite werd om voor te veg en dat sy nie hierdie stryd op haar eie kan wen nie. Om in blinde geloof tot God te bly bid vir haar gesin en hulle toekoms, is die enigste uitweg. DIE OORLOGSKAMER is gebaseer op die fliek WAR ROOM deur Alex en Stephen Kendrick (die twee vervaardigers van die topverkoper-flieks FIREPROOF en COURAGEOUS). Hierdie roman bevat ook besprekingsvrae en kleurfoto’s uit die fliek.



Staan Jou Man Eboek


Staan Jou Man Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-06-12

Staan Jou Man Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-06-12 with Juvenile Nonfiction categories.


Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ... Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In STAAN JOU MAN wys hy vir lesers hoe om ’n beskermingstrategie teen boelies op te bou sodat hulle kan opstaan teen boelies van enige aard. Hierdie boek sal jongmense onder meer leer om: • die feit dat hulle geboelie word in ’n positiewe ervaring te omskep • vir hulle ’n veilige ruimte te skep • sterk waardes te vestig wat geen boelie kan skud nie • internet-boelies te hanteer • ’n sterk geestelike fondament te vestig wat kan staan teen boelies • na hulle eie emosies te kyk en hulle reaksies te beheer • ander wat geboelie word te help STAAN JOU MAN is ideaal vir elkeen wat wil opstaan teen wreedheid – hetsy teen hulself of dié vir wie hulle lief is.



Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek


Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-02-15

Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-02-15 with Religion categories.


Nick Vujicic se boodskap het al miljoene mense aangegryp. Hy benadruk dat jy nie die dinge wat met jou gebeur, kan beheer nie, maar jy kan jou reaksie daarop beheer. En sy lewe is ’n sprekende voorbeeld daarvan. In JOU LEWE SONDER BEPERKINGS vertel Nick hoekom ’n mens nooit moet toelaat dat omstandighede jou lewe beheer nie. Gryp die hoop aan waardeur alle struikelblokke oorkom kan word. Hy vertel hoe hy besef het selfs selfmoord is nie ’n opsie nie, want by God is daar altyd hoop. Hierdie kragtige sakpas-boekie is aangepas uit Nick se topverkoper-boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS.