[PDF] Die Hemel Is Werklik Eboek - eBooks Review

Die Hemel Is Werklik Eboek


Die Hemel Is Werklik Eboek
DOWNLOAD

Download Die Hemel Is Werklik Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Hemel Is Werklik Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Hemel Is Werklik Eboek


Die Hemel Is Werklik Eboek
DOWNLOAD
Author : Todd Burpo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-08-11

Die Hemel Is Werklik Eboek written by Todd Burpo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-08-11 with Religion categories.


DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van ’n vierjarige seuntjie van ’n leraar van ’n klein dorpie in Nebraska wat tydens ’n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in ’n kamer. Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ’n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy pa se oupa ontmoet wat 30 jaar voordat hy gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die “baie groot” stoel waarop God sit. Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig – die hemel is ’n werklike plek.



Die Hemel Is Werklik Vir Kinders Eboek


Die Hemel Is Werklik Vir Kinders Eboek
DOWNLOAD
Author : Todd Burpo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-05-23

Die Hemel Is Werklik Vir Kinders Eboek written by Todd Burpo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-05-23 with Juvenile Nonfiction categories.


Wonder jy ook hoe lyk dit in die hemel? DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS is die ware verhaal van die vierjarige Colton se besoek aan die hemel tydens ’n noodoperasie. In hierdie boek vertel hy self hoe asemrowend dit daar gelyk het en wat hy gesien het. Hierdie unieke vertelling van ’n kind aan ander kinders bevat pragtige illustrasies en toepaslike Bybelverse wat kinders sal oortuig van Colton se boodskap: Die hemel is wonderliker as wat jy dink en Jesus is baie, baie lief vir kinders. Aan die einde van die boek is daar vrae wat kinders vra oor die hemel met eerlike, Skrifgetroue antwoorde. DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS sal kinders bekoor en hulle geloof versterk.



Die Hemel Verander Alles Eboek


Die Hemel Verander Alles Eboek
DOWNLOAD
Author : Todd Burpo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-07-24

Die Hemel Verander Alles Eboek written by Todd Burpo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-07-24 with Religion categories.


In DIE HEMEL VERANDER ALLES sien lesers in 42 inspirerende oordenkingshoofstukke hoe Todd en Sonja Burpo se lewens verander het nadat hulle seuntjie Colton hemel toe is tydens ’n ernstige operasie. Deur persoonlike en ander mense se verhale wys hulle hoe geloof in die werklikheid van die hemel ons hier op aarde help om teëspoed te hanteer, soos die verlies van ’n geliefde, die afsterwe van ’n kind, miskrame en selfs aborsie. Elke oordenkingshoofstuk sluit af met ’n teksvers en ’n samevattende gedagte of nadink-vraag. Daar is ook ’n gebed van Colton aan die einde van die boek. DIE HEMEL VERANDER ALLES is ’n kragtige boek wat lesers wys dat God se wonderlike geskenk van die hemel werklik alles verander.



Engele Is Werklik Eboek


Engele Is Werklik Eboek
DOWNLOAD
Author : Judith MacNutt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-09-07

Engele Is Werklik Eboek written by Judith MacNutt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-09-07 with Religion categories.


Deur die eeue heen was engele boodskappers, beskermers, genesers, troosters en meer vir God se mense. Soms is hulle teenwoordigheid so subtiel soos ’n fluistering in die wind en ander kere so sigbaar soos die son. ENGELE IS WERKLIK deur Judith MacNutt is ’n omvattende en bemoedigende gids wat die sluier lig oor hierdie hemelse wesens. Sy bied insig en ware verhale oor mense se ontmoetings met engele en wonderbaarlike gebeure wat onthul wat die Bybel sê oor: • Hoe engele lyk • Wat hulle doen • Hoekom hulle belangrik is in gelowiges se lewe • Die hemelse hiërargie • Wat gevalle engele is Wanneer lesers begin verstaan hoe belangrik engele vir God en ook in hul eie lewe is, sal hulle ’n beter begrip hê van God se krag en sy buitengewone liefde vir hulle.



90 Minute In Die Hemel Eboek


90 Minute In Die Hemel Eboek
DOWNLOAD
Author : Don Piper
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2007-11-16

90 Minute In Die Hemel Eboek written by Don Piper and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-11-16 with Biography & Autobiography categories.


Terwyl hy een oggend ná ’n konferensie huis toe ry, sterf dominee Don Piper in ’n motorongeluk nadat hy teen ’n vragmotor bots wat in sy baan ingery het. Vir die volgende 90 minute ervaar Don die wonder van die hemel waar hy die mense ontmoet wat sy geestelike lewe beïnvloed het. Hy hoor pragtige musiek en voel die wonderlikste vrede aan. Op aarde word ’n leraar, wat ook die konferensie bygewoon het en verby die ongelukstoneel ry, deur God gedring om vir Don te bid, hoewel hy weet dat Don dood is. Op wonderbaarlike wyse keer Don terug uit die dood en word die saligheid wat hy in die hemel ervaar het, vervang met die ongelooflike lang en pynvolle pad na herstel. 90 MINUTE IN DIE HEMEL is ’n wonderlik inspirerende ware verhaal wat mense wêreldwyd ’n kykie gee op die onnoembare hemelse saligheid.



50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek


50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
Author : John Hart
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-04-30

50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek written by John Hart and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-30 with Religion categories.


Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie. John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET verduidelik spesifieke Skrifgedeeltes en gee ’n eerlike en pragtige beeld van ons toekomstige ewige tuiste. Die boek beantwoord 50 spesifieke vrae en elke antwoord word verder ondersteun met addisionele Skrifverwysings vir dieper studie. Vrae wat behandel word, sluit in: • Wie gaan almal hemel toe? • Gaan ons dadelik hemel toe? • Wat gaan ons daar doen? • Sal ons ons geliefdes sien? • Sal ons ons aardse lewe onthou? • Is daar diere in die hemel? Elke antwoord in 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET bied troos en vrede in die waarheid oor die hemel.



Om Bly Te Wees Eboek


Om Bly Te Wees Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-30

Om Bly Te Wees Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-30 with Fiction categories.


Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In OM BLY TE WEES moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik. In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer en soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om sy verhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe. In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander. OM BLY TE WEES is die vierde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.



God Se Droom Vir Jou Lewe Eboek


God Se Droom Vir Jou Lewe Eboek
DOWNLOAD
Author : Stasi Eldredge
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-03-26

God Se Droom Vir Jou Lewe Eboek written by Stasi Eldredge and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-03-26 with Religion categories.


GOD SE DROOM VIR JOU LEWE sal hoop bring vir elke vrou wat wonder of haar lewe ooit kan verander, of sý ooit kan verander. In hierdie boek deel Stasi Eldredge haar eie worsteling met eiewaarde, gewig en haar verlede soos sy vir lesers wys hoe God onthul wie ons werklik is. Stasi moedig vroue aan om hul gedagtes oor hulself uit die verlede neer te lê en God se drome vir hulle aan te gryp. Ons kan onsself nie genees nie. Ons kan nie uit onsself ons ware self word nie. Maar ons is nie aan onsself oorgelaat nie – God wil elke vrou genees. GOD SE DROOM VIR JOU LEWE is elke vrou se reisgenoot op die belangrikste reis wat sy kan onderneem – die reis om haar ware self te word deur God se liefde. Die vrou wat God haar geskep het om te wees.



Leef In Sy Lig Eboek


Leef In Sy Lig Eboek
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-09-01

Leef In Sy Lig Eboek written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-01 with Religion categories.


‘Mag God julle lewe met sy teenwoordigheid oorspoel, sodat daar nie ’n stukkie van julle lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie (Ef 3:19, Die Boodskap). Leef is sy lig is Nina Smit se jongste dagstukkieboek en bevat 365 splinternuwe oordenkings met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. In haar praktiese, bemoedigende styl spoor sy lesers aan om bewus te raak van God se teenwoordigheid in hul lewe en daagliks te lewe in sy lig. Onderwerpe sluit in: [bullets] ’n Ryk oes van beloftes God se seëninge Omhels deur die Gees Die hemel is ’n werklikheid Pluspunte van geloof Breek los uit die greep van vrees Seisoene van geloof Om te vergewe Stories wat Jesus vertel het Deel jou geloof Wanneer jy swaarkry Die koms van die Lig [end bullets] Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpmiddel om elke dag van die jaar in God se teenwoordigheid te leef. Dit is ’n ideale geskenk vir ’n vriendin en kan ook saam met die Dagbeplanner vir die vrou 2015 deur Nina Smit gebruik word.



88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek


88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-05

88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-05 with Religion categories.


In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.