[PDF] Die Hemel Verander Alles Eboek - eBooks Review

Die Hemel Verander Alles Eboek


Die Hemel Verander Alles Eboek
DOWNLOAD

Download Die Hemel Verander Alles Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Hemel Verander Alles Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Hemel Verander Alles Eboek


Die Hemel Verander Alles Eboek
DOWNLOAD
Author : Todd Burpo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-07-24

Die Hemel Verander Alles Eboek written by Todd Burpo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-07-24 with Religion categories.


In DIE HEMEL VERANDER ALLES sien lesers in 42 inspirerende oordenkingshoofstukke hoe Todd en Sonja Burpo se lewens verander het nadat hulle seuntjie Colton hemel toe is tydens ’n ernstige operasie. Deur persoonlike en ander mense se verhale wys hulle hoe geloof in die werklikheid van die hemel ons hier op aarde help om teëspoed te hanteer, soos die verlies van ’n geliefde, die afsterwe van ’n kind, miskrame en selfs aborsie. Elke oordenkingshoofstuk sluit af met ’n teksvers en ’n samevattende gedagte of nadink-vraag. Daar is ook ’n gebed van Colton aan die einde van die boek. DIE HEMEL VERANDER ALLES is ’n kragtige boek wat lesers wys dat God se wonderlike geskenk van die hemel werklik alles verander.



50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek


50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
Author : John Hart
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-04-30

50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek written by John Hart and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-30 with Religion categories.


Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie. John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET verduidelik spesifieke Skrifgedeeltes en gee ’n eerlike en pragtige beeld van ons toekomstige ewige tuiste. Die boek beantwoord 50 spesifieke vrae en elke antwoord word verder ondersteun met addisionele Skrifverwysings vir dieper studie. Vrae wat behandel word, sluit in: • Wie gaan almal hemel toe? • Gaan ons dadelik hemel toe? • Wat gaan ons daar doen? • Sal ons ons geliefdes sien? • Sal ons ons aardse lewe onthou? • Is daar diere in die hemel? Elke antwoord in 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET bied troos en vrede in die waarheid oor die hemel.



Wie Se Geld Is Dit Eboek


Wie Se Geld Is Dit Eboek
DOWNLOAD
Author : Bruce Wilkinson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-12

Wie Se Geld Is Dit Eboek written by Bruce Wilkinson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-12 with Religion categories.


Sê nou jy kon iets deel met iemand wat net minute tevore stilweg uitgeroep het na God om hulp – en skielik weet hulle God is daar ... Bruce Wilkinson wil lesers opnuut laat besef dat hulle geld nie aan hulle behoort nie. Hulle dra dit net en hulle kan daarmee iemand se wêreld verander en God openbaar. WIE SE GELD IS DIT? is ’n praktiese boek wat lesers sal help om die gewoonte te vestig om geld eenkant te hou, spesiaal asof dit God se beursie is. Hul klein bydraes daarin kan op die ongewoonste oomblik vir iemand (wat hulle dalk nie eers ken nie) gegee word, en hulle só bewus maak van God se voorsiening en onvoorwaardelike liefde. Ontdek die wonderlike hulpbron wat klein genoeg is om in jou beursie of handsak te pas, maar terselfdertyd groot genoeg is om iemand se lewe te verander, insluitend joune.



Vier Bloed Mane Eboek


Vier Bloed Mane Eboek
DOWNLOAD
Author : John Hagee
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-08-01

Vier Bloed Mane Eboek written by John Hagee and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-08-01 with Religion categories.


In Vier Bloed-mane ondersoek Pastor John Hagee die bonatuurlike verband tussen sekere hemelse gebeurtenisse en Bybelse profesie. Geïnspireer deur NASA-projeksies en opgetekende geskiedenis, onthul Hagee die direkte verband tussen die vier opkomende bloedmaan-verduisterings en wat dit vir Israel en die hele mensdom beteken. Net soos in Bybelse tye beheer God die son, maan en sterre om vir ons generasie ’n sein te stuur dat iets gaan gebeur. Die vraag is: Is ons op die uitkyk daarvoor en luister ons na sy boodskap? Die drie afdelings wat in die boek bespreek word, is: Die tekens in die Hemele Die ruggraat van profesie Die vier bloedmane Vier bloed-mane gee Bybelse bewyse dat God die son, maan en sterre gebruik om sy kinders te waarsku teen dinge wat in die toekoms gaan gebeur. Dit gee ook inligting oor die vier bloedmane wat in April 2014 tydens die Pasga, in September 2014 tydens die Fees van Tabernakels en op dieselfde tye in 2015 sal verskyn.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



Ontdek Die Boodskap Van Die Nuwe Testament Eboek


Ontdek Die Boodskap Van Die Nuwe Testament Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-10-02

Ontdek Die Boodskap Van Die Nuwe Testament Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-02 with Religion categories.


Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en verstaan te word nie. In ONTDEK DIE BOODSKAP VAN DIE NUWE TESTAMENT bespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op só ’n manier dat ’n leser ontdek wat die Nuwe Testament vandag vir gelowiges te sê het. In die eerste hoofstuk word gewys hoe die Nuwe Testament aansluit by en voortbou op belangrike gedagtes wat ’n mens reeds in die Ou Testament kry. Daarna volg ’n omvattende verkenning van die belangrike sake in die Nuwe Testament, soos: • Wie is God en wat doen Hy? • Hoe lyk die mens en die wêreld waarin hy leef? • Hoe moet gelowiges in die praktyk leef? • Wat doen die Heilige Gees alles? • Wat vertel die Nuwe Testament oor die einde? ONTDEK DIE BOODSKAP VAN DIE NUWE TESTAMENT ondersoek hoe die temas van die Nuwe-Testamentiese boodskap ineenskakel en uiteindelik ’n verstaanbare geheelbeeld vorm.



Die Hart Van Kersfees Eboek


Die Hart Van Kersfees Eboek
DOWNLOAD
Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-09-16

Die Hart Van Kersfees Eboek written by Christelike Uitgewersmaatskappy and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-09-16 with Religion categories.


Kersfees is ’n besondere tyd van die jaar vir Christene waartydens die menswording van Jesus herdenk word. Die versameling Skrifgedeeltes, aanhalings, seënwense en gebede in DIE HART VAN KERSFEES sal Christene help om verby die klatergoud van die wêreld te kyk en die dieper betekenis van Kersfees in gedagte te hou. Elk van die 16 onderafdelings bevat Skrifgedeeltes sowel as aanhalings van verskeie skrywers oor temas soos: die goeie nuus van Jesus se geboorte, die vrede en hoop wat dit vir gelowiges bring, en ons dankbaarheid teenoor God dat sy Seun aarde toe gekom het om vir ons verlossing te verseker. DIE HART VAN KERSFEES is ʼn boekie in swart en rooi en sal die belewing van die Kerstyd vir elke gelowige inniger en selfs kosbaarder maak.



90 Minute In Die Hemel Eboek


90 Minute In Die Hemel Eboek
DOWNLOAD
Author : Don Piper
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2007-11-16

90 Minute In Die Hemel Eboek written by Don Piper and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-11-16 with Biography & Autobiography categories.


Terwyl hy een oggend ná ’n konferensie huis toe ry, sterf dominee Don Piper in ’n motorongeluk nadat hy teen ’n vragmotor bots wat in sy baan ingery het. Vir die volgende 90 minute ervaar Don die wonder van die hemel waar hy die mense ontmoet wat sy geestelike lewe beïnvloed het. Hy hoor pragtige musiek en voel die wonderlikste vrede aan. Op aarde word ’n leraar, wat ook die konferensie bygewoon het en verby die ongelukstoneel ry, deur God gedring om vir Don te bid, hoewel hy weet dat Don dood is. Op wonderbaarlike wyse keer Don terug uit die dood en word die saligheid wat hy in die hemel ervaar het, vervang met die ongelooflike lang en pynvolle pad na herstel. 90 MINUTE IN DIE HEMEL is ’n wonderlik inspirerende ware verhaal wat mense wêreldwyd ’n kykie gee op die onnoembare hemelse saligheid.



Die Wonder Van Kersfees Eboek


Die Wonder Van Kersfees Eboek
DOWNLOAD
Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-09-02

Die Wonder Van Kersfees Eboek written by Christelike Uitgewersmaatskappy and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-02 with Religion categories.


DIE WONDER VAN KERSFEES is ’n Kersfees-geskenkboekie met feestelike ontwerpe in rooi en swart. Die Bybelse gebeure rondom Jesus se geboorte word met Skrifaanhalings uitgelig en die gedigte, gebede en aanhalings van verskeie oorsese en Afrikaanse skrywers beklemtoon die wonder van Kersfees en die betekenis daarvan vir ons vandag. Oordink opnuut die ware betekenis van Kersfees en word weer ’n oomblik stil oor die grootste geskenk van alle tye: God se reddende liefde vir alle mense.



God Fluister Jou Naam Eboek


God Fluister Jou Naam Eboek
DOWNLOAD
Author : Cherie Hill
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-01-12

God Fluister Jou Naam Eboek written by Cherie Hill and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-01-12 with Religion categories.


God fluister vandag en elke ander dag jou naam. Maar hoekom fluister God wanneer Hy kan roep? Die antwoord is dat Hy naby genoeg is dat jy Hom kan hoor. GOD FLUISTER JOU NAAM is meer as net oordenkings; dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe. Daar is ook ’n indeks van die temas agter in die boek. Geskryf asof God self met jou praat, maak dié volkleur-dagboek dit duidelik dat Hy in ’n verhouding met jou wil staan. Laat God toe om jou geloof te versterk wanneer jy hoor hoe Hy jou naam fluister.