Leef Uit Die Krag Van God Se Woord


Leef Uit Die Krag Van God Se Woord
DOWNLOAD eBooks

Download Leef Uit Die Krag Van God Se Woord PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Leef Uit Die Krag Van God Se Woord book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Leef Uit Die Krag Van God Se Woord


Leef Uit Die Krag Van God Se Woord
DOWNLOAD eBooks

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-08-01

Leef Uit Die Krag Van God Se Woord written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-01 with Religion categories.


Is daar ’n teksvers oor ...? Indien Christene op soek is na ’n Bybelvers oor ’n gegewe onderwerp, is hierdie die ideale boek om deel uit te maak van hul daaglikse reis met God. In Leef uit die krag van God se Woord wys topverkoperskrywer Joyce Meyer lesers hoe om verandering in hul lewens te bewerkstellig en om waarlik God se seën te ontvang. Sy bied ’n kragtige gids van die doeltreffendste Skrifgedeeltes in die Bybel en bespreek hoe om God se Woord hardop uit te spreek, ’n vorm van gebed kan wees. Joyce moedig lesers aan om teksverse vir gebed, bemoediging, hoop en leiding te gebruik. Sy het die Skrifgedeeltes in meer as 50 onderwerpe verdeel wat alfabeties gerangskik is en bestaan uit onderwerpe soos woede, angs, hoop, genesing en vertroue. Voordele van hierdie boek sluit in: • Handige manier om ’n Bybelvers volgens onderwerp op te spoor • Ideale wegspringplek om die Woord te verken • Verklarings om jou geloof in enige situasie te versterk In Leef uit die krag van God se Woord moedig Joyce Meyer jou aan om jou hart se begeertes hardop te bely – sodoende sal jy ’n kragtige, seëvierende lewe lei.



Leef Uit Die Krag Van God Se Woord


Leef Uit Die Krag Van God Se Woord
DOWNLOAD eBooks

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher:
Release Date : 2013

Leef Uit Die Krag Van God Se Woord written by Joyce Meyer and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013 with Bible categories.




Tyd Saam Met God


Tyd Saam Met God
DOWNLOAD eBooks

Author : Marinda Koekemoer
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2011-04-30

Tyd Saam Met God written by Marinda Koekemoer and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-04-30 with Religion categories.


“Tyd saam met God” is ‘n boek met 70 dagstukkies. Ek wil in die lig van die Kruis die wonderlike waarheid van die Woord deel. Ek wil saam met die leser tyd spandeer om hierdie Goeie Nuus opnuut te ontdek, om die hart van die evangelie boodskap oop te breek en die beloftes van God vir elke mens te verstaan: om te weet dat ons weet Hy het ons lief net soos ons is, om te weet Hy het vir ons die duurste prys ooit betaal en ons behoort nou aan die Koning van die konings.



Praat Nuut Leef Nuut


Praat Nuut Leef Nuut
DOWNLOAD eBooks

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-04-01

Praat Nuut Leef Nuut written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-01 with Self-Help categories.


In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke woord het die potensiaal om ander te affekteer, en jy kan dus besluit watter krag jy deur jou woorde wil uitstuur. Woorde kan jou blydskap vermeerder of verminder. Hulle kan die antwoorde op jou gebede en jou toekoms beïnvloed. Ons woorde is soos ’n filmskerm wat ons gedagtes en houdings ten toon stel. Van die onderwerpe wat sy in Praat nuut, leef nuut ondersoek is: • Die impak van woorde • Hoe om jou tong te tem • Hoe om gelukkig te wees • Wanneer om te praat en wanneer om stil te bly • Hoe om met geloof in plaas van vrees te praat • Die afbrekende krag van klagtes • Moet jy regtig jou opinie gee? • Dis belangrik om beloftes te eer • Daar is krag daarin om God se woorde uit te spreek • Hoe om ’n slim tong te onwikkel Om lesers aan te moedig om self die krag van helende, gesonde woorde te ontdek word ’n lys skrifgedeeltes ingesluit oor verskeie temas wat ’n kalmerende effek het op die een wat hulle uitspreek. Lesers word aangemoedig om hierdie lys as ’n bron van God se kragtige woorde te gebruik. Praat nuut, leef nuut is ’n moet-lees boek vir enigeen wat vernuwing nodig het en nader aan God se hoogste plan vir hul lewe wil beweeg.



Die Krag Van N Vrou Wat Bid Oordenkings Eboek


Die Krag Van N Vrou Wat Bid Oordenkings Eboek
DOWNLOAD eBooks

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-09-06

Die Krag Van N Vrou Wat Bid Oordenkings Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-09-06 with Religion categories.


Wanneer ’n vrou haar huwelik voor God bring, stel sy haar huwelik oop vir al die liefde, genade en voorsiening waarmee God haar wil seën. DIE KRAG VAN ’N VROU WAT BID – OORDENKINGS bevat 100 splinternuwe oordenkings en gebede. Hierin bied Stormie Omartian lekker-lees, verrykende insigte wat elke vrou se innerlike krag en vrede sal versterk; vars perspektief op die situasies en uitdagings wat sy elke dag moet hanteer; en nuwe gebede wat huweliksmaats meer op die Heilige Gees sal laat fokus sodat negatiewe emosies en onsekerhede nie in die pad staan nie. Die gebede in DIE KRAG VAN ’N VROU WAT BID – OORDENKINGS fokus op allerlei temas na aan ’n vrou se hart, soos wanneer sy God moet vertrou, wanneer sy haar man moet vertrou, wanneer haar man haar hulp nodig het en wanneer die huwelik onder druk verkeer.



Dink Reg Leef Met Vertroue


Dink Reg Leef Met Vertroue
DOWNLOAD eBooks

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-06-01

Dink Reg Leef Met Vertroue written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-01 with Religion categories.


In Dink reg, leef met vertroue, die heel eerste geskenkboek-reeks van sy soort in Afrikaans, het topverkoperskrywer Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap: ‘God het ’n groter plan met jou lewe as wat jy ooit kan dink.’ Joyce is die skrywer van meer as 70 inspirerende boeke en in hierdie geskenkboek bespreek sy hoe ’n positiewe gesindheid en vertroue in God jou kan lei na ’n lewe van hoop. Sy moedig lesers aan om elke dag positief te wees, ongeag van hul omstandighede. Deur die Een te ken wat weet wat die toekoms vir ons inhou kan ons elke negatiewe ding in ’n positiewe glimlag omskep. God is getrou en het ’n plan met elke een van ons se lewe. Dink reg, leef met vertroue is verdeel in ses afdelings: • Die krag van positiewe denke • Die stryd teen denke • ’n Hart wat hinder • Die krag van ’n nuwe hart • Die krag van ’n positiewe hart • Neem God se gesindheid aan Die lewe kan vol negatiewe dinge wees, maar Dink reg, leef met vertroue sal lesers aanmoedig om positief te leef. Dit sal hul leer om God se gesindheid aan te neem. Wanneer ons leer om positief op God en al sy beloftes te fokus, sal ons enige hindernis kan oorkom!



Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe


Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe
DOWNLOAD eBooks

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-06-01

Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-01 with Religion categories.


Aanvaar jouself, leef met oorgawe deur die topverkoperskrywer Joyce Meyer is die eerste geskenkboek-reeks van sy soort in Afrikaans. In die boek moedig Joyce lesers aan om die persoon te word wat God wil hê hulle moet wees. Sy fokus op ses areas wat lesers sal help om hulself beter te verstaan en hul verhouding met God te verryk: • Selfaanvaarding • Genesing vir beskadigde emosies • Selfvertroue • Ontwikkel jou potensiaal • Ervaar die liefde van God • Om ander lief te hê Aanvaar jouself, leef met oorgawe bevat inspirerende verklarings, kragtige Skrifgedeeltes en bemoedigende woorde om die siel kalm te maak en jou geestelike reis te verryk.



Pro Veritate


Pro Veritate
DOWNLOAD eBooks

Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1972

Pro Veritate written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1972 with Christianity categories.




Leef Uit Jou Doop Eboek


Leef Uit Jou Doop Eboek
DOWNLOAD eBooks

Author : Adrio König
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-03-02

Leef Uit Jou Doop Eboek written by Adrio König and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-02 with Religion categories.


Die doop is ’n onderwerp wat dikwels gemengde reaksie ontlok. LEEF UIT JOU DOOP deur Adrio König wys dat die doop een van die rykste boodskappe in die Bybel het en dat gelowiges die doop en die betekenis daarvan afskeep. LEEF UIT JOU DOOP wys vir jou dat die doop direk in verband staan met: • God se gesag oor ons lewe • ons vereniging met Christus • ons deelname aan die heil • ons opname in die gemeenskap van God se kinders • die vergifnis van ons sonde • die Gees in ons lewe König fokus in hierdie hersiene uitgawe, met ’n spesiale hoofstuk vir huwelikspaartjies, onder meer op die betekenis van die doop, die verbande van die doop, die doopviering en die bekeringsdoop.



Die Mighty Men Verhaal Eboek


Die Mighty Men Verhaal Eboek
DOWNLOAD eBooks

Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-04-10

Die Mighty Men Verhaal Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-04-10 with Religion categories.


DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vertel op boeiende wyse hoe een man se gehoorsaamheid aan God herlewing gebring het in Suid-Afrika en duisende lewens vir altyd verander het. “God het my gelei om hierdie storie te skryf sodat ek die ware verhaal kan vertel van wat gebeur het,” sê die bekende en geliefde evangelis Angus Buchan self. DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vertel die verstommende verhaal van die Mighty MenTM-fenomeen – hoe dit begin het met ’n mosterdsaad-idee in 2003, tot hoe dit in 2010 geëindig het toe die konferensie deur meer as 300 000 mans bygewoon is. Meer as 40 persoonlike getuienisse van mans wat by hierdie konferensies aangeraak is deur die Gees sal elke leser aan die hart gryp. Dit spreek van nuutgevonde vuur vir God wat in die harte van duisende mans aangesteek is, en sal lesers inspireer om God met nuwe toewyding te dien. DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vier onwankelbare geloof, oneindige hoop en vreugdevolle en oorvloedige lewe in Christus!