N Anker Vir Die Siel Eboek


N Anker Vir Die Siel Eboek
DOWNLOAD

Download N Anker Vir Die Siel Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Anker Vir Die Siel Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





N Anker Vir Die Siel Eboek


N Anker Vir Die Siel Eboek
DOWNLOAD

Author : Riekert Botha
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-06-05

N Anker Vir Die Siel Eboek written by Riekert Botha and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-06-05 with Religion categories.


’N ANKER VIR DIE SIEL neem lesers op ’n reis van ’n leeftyd in net 366 dae. Bekende outeur en radio-persoonlikheid Riekert Botha neem lesers op hierdie reis van vergifnis, verlossing, hoop, liefde, God se heerlikheid en die ewige lewe. Dié oordenkings sal lesers nuwe krag gee te midde van die storms van die lewe. Die kort oordenkings in hierdie volkleur-dagboek sal lesers herinner aan God se nimmereindigende genade en krag, want selfs in ’n verskriklike storm bly God ’n anker van hoop.



An Anchor For The Soul Ebook


An Anchor For The Soul Ebook
DOWNLOAD

Author : Riekert Botha
language : en
Publisher: Christian Art Publishers
Release Date : 2015-07-03

An Anchor For The Soul Ebook written by Riekert Botha and has been published by Christian Art Publishers this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-07-03 with Religion categories.


Popular author and radio personality Riekert Botha takes readers on a journey of forgiveness, salvation, hope and love that will give them renewed strength to navigate the storms of life. The short devotions in this full-color devotional will remind readers of God’s never-ending mercy and power, for even amidst a terrible storm, God remains an anchor for the soul.



Antwoorde Op Moeilike Lewensvrae Eboek


Antwoorde Op Moeilike Lewensvrae Eboek
DOWNLOAD

Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-09-01

Antwoorde Op Moeilike Lewensvrae Eboek written by Rick Warren and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-09-01 with Religion categories.


Die Bybel bied antwoorde tot die lewe se moeilikste vrae en gee praktiese wysheid wat ’n verskil in jou lewe sal maak indien jy dit sou toepas. Antwoorde op moeilike lewensvrae is geskryf om jou hiermee te help. Rick Warren wys jou hoe om God se waarheid op jou persoonlike lewe, jou familieverhoudings en jou werk toe te pas. Dit is nie moeilike teologiese breingimnastiek nie, maar werkersklaswysheid vir enige gelowige – fabriekswerkers, professionele mense, tuisteskeppers, studente en sakemanne. Onderwerpe sluit in: Hoe kan ek spanning bestuur? Hoe kan ek gemoedsrus hê? Hoe kan ek ooit verander? Hoe kan ek eensaamheid oorkom? Hoekom gebeur dit met my? en Ander kwelvrae waarop mense antwoorde soek. Antwoorde op moeilike lewensvrae sal jou help hoe om stres te hanteer, depressie te oorwin, terug te bons ná ’n mislukking en vrede in jou gemoed te ervaar.



Hoop Vir Jou Hart Eboek


Hoop Vir Jou Hart Eboek
DOWNLOAD

Author : Solly Ozrovech
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-07-23

Hoop Vir Jou Hart Eboek written by Solly Ozrovech and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-07-23 with Religion categories.


Wanneer die lewe met sy normale dosis hartseer, bekommernis, vrees en siekte jou onkant betrap, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos, hoop en bemoediging – die Here wat jou gemaak het. HOOP VIR JOU HART is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech. Temas wat nuwe hoop sal laat ontvlam, is byvoorbeeld: • hoe om te oorwin • wanneer slegs hoop oorbly • singend in die storm • skep moed deur Jesus Dit sal lesers verseker dat die Here dalk nie altyd jou situasie verander nie, maar Hy is daar om jou déúr krisisse te versterk en te dra.



God Fluister Jou Naam Eboek


God Fluister Jou Naam Eboek
DOWNLOAD

Author : Cherie Hill
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-01-12

God Fluister Jou Naam Eboek written by Cherie Hill and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-01-12 with Religion categories.


God fluister vandag en elke ander dag jou naam. Maar hoekom fluister God wanneer Hy kan roep? Die antwoord is dat Hy naby genoeg is dat jy Hom kan hoor. GOD FLUISTER JOU NAAM is meer as net oordenkings; dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe. Daar is ook ’n indeks van die temas agter in die boek. Geskryf asof God self met jou praat, maak dié volkleur-dagboek dit duidelik dat Hy in ’n verhouding met jou wil staan. Laat God toe om jou geloof te versterk wanneer jy hoor hoe Hy jou naam fluister.



Waarvoor Wag Jy Dan Ebook


Waarvoor Wag Jy Dan Ebook
DOWNLOAD

Author : Angelique du Toit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2017-11

Waarvoor Wag Jy Dan Ebook written by Angelique du Toit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-11 with Business & Economics categories.


Sou jy bereid wees om jou ou leefwyse te verander en om jouself die geleentheid te gee om jou beste lewe te leef vir die res van jou lewe? Verbeel jou ’n lewe vol van oorborrelende vreugde . . . vars hoop wat daagliks aan jou opgedien word – soos warm brood; vryheid van alewige vrees; vervullende verhoudings; om selfvertroue uit te straal; en om te lewe met die verwagting van gestruktureerde sukses. Hierdie waarheid is vervat in WAARVOOR WAG JY DAN? Die resultate hoef nie langer vasgevang te wees in jou gedagtes of op jou wenslysie nie. Die uitkomste kan in jou lewe ervaar word – prakties, konsekwent en kragtig en doeltreffend. Nou waarvoor wag jy dan? Dit is NOU jou tyd om op te staan!



Jesus Se Woorde Vir Mans Eboek


Jesus Se Woorde Vir Mans Eboek
DOWNLOAD

Author : Riekert Botha
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-03-02

Jesus Se Woorde Vir Mans Eboek written by Riekert Botha and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-02 with Religion categories.


In die vier Evangelies lê ’n skatkis van wyshede wat Jesus self met mense gedeel het. Met JESUS SE WOORDE VIR MANS daag Riekert Botha mans uit om werklik te luister na wat Jesus gesê het. JESUS SE WOORDE VIR MANS se 366 kort en kragtige boodskappe deur die bekende radio-persoonlikheid en skrywer is die ideale dagboek vir mans. Elke dagstuk begin met ’n teksvers wat Jesus se woorde bevat waarna mans Jesus se woorde vanuit ’n nuwe perspektief sal beskou deur dit saam met Riekert te bestudeer. Temas soos reg en verkeerd, Jesus se gesindheid en vertroosting word bespreek. Elke dagstuk in JESUS SE WOORDE VIR MANS is in bruin gedruk en word afgerond met ’n gebed vir die dag óf praktiese toepassing om Jesus se woorde te gaan lééf!



N Tweede Kans Eboek


N Tweede Kans Eboek
DOWNLOAD

Author : Tessa Afshar
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-06-05

N Tweede Kans Eboek written by Tessa Afshar and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-06-05 with Fiction categories.


Verlate en hartseer trek Rut na Israel met niks meer om aan vas te hou as Naomi se liefde nie. Sy voer ’n stryd om oorlewing. God het egter ’n plan vir haar. Rut word as ’n vreemdeling behandel, en is verbaas dat een van die mees gerespekteerde mans van Juda aan haar guns betoon. Boas is lank reeds ’n wewenaar en vasberade dat dit nie gaan verander nie. Tog word hy getrek na die uitlandse vrou met die hartseer oë. Hy vertel homself dat hy net bedagsaam is teenoor sy niggie Naomi se skoondogter wanneer hy uit sy pad gaan om haar te beskerm, maar sy hart weet van beter. Gebaseer op die Bybelse verhaal van Rut is ’N TWEEDE KANS die storie van ’n liefde wat uiteindelik die toekoms van die wêreld verander.



Waag Dit Om Weer Te Hoop Eboek


Waag Dit Om Weer Te Hoop Eboek
DOWNLOAD

Author : Dutch Sheets
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-10-01

Waag Dit Om Weer Te Hoop Eboek written by Dutch Sheets and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-01 with Religion categories.


In ’n toenemend negatiewe wêreld waar drome en hoop verydel word en waar verhoudings dikwels gespanne of gebroke is, smag ’n mens dikwels na persoonlike, geestelike bemoediging. In Waag dit om weer te hoop, topverkoperskrywer Dutch Sheets se nuwe boek, kan jy openbaring en inspirasie in een klein, maar kragtige woord vind: hoop. Hy herinner ons aan wat die Bybel in Spreuke 13:12 sê: ‘’n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar ’n wens wat uitkom, is ’n lewensboom’ (1933-vertaling). Uitgestelde hoop is dieselfde as wat verkoue in ons leeftyd is. Dutch Sheets wys jou hoe om uit te reik na God in hierdie moeilike tye en om te beweeg na ’n plek van bemoediging, begeerte en vervulling – met ander woorde, om hoop te herontdek. Elke hoofstuk bevat ook oordenkings wat jou: Laat nadink oor die boodskap; Help om die inspirerende waarhede in jou lewe toe te pas; Oor jou spesifieke situasie laat bid. Ons kan ons harte herprogrameer en ons gedagtes stuur op ’n roete om God te vertrou; om hoop te ontvang en daarin te wandel, maak nie saak wat die lewe na ons kant toe gooi nie.



Gebed N Kragtige Wapen Eboek


Gebed N Kragtige Wapen Eboek
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-04-09

Gebed N Kragtige Wapen Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-09 with Religion categories.


Daar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wanneer dit by geestelike sake kom nie. Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN hoe om met krag en doelgerigtheid te bid. Die 12 praktiese hoofstukke bespreek temas soos: • ken jou Bevelvoerder en staan langs Hom • wees seker oor jou gesag in gebed • word ervare in jou geestelike wapens Naas die sterk gebed aan die einde van elke hoofstuk om lesers in gebed te lei, sluit Stormie die boek af met 20 spesifieke gebede vir geestelike oorlogvoering wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN is ’n moet-lees vir enigiemand wat gretig is om ’n gebedskryger te word en saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.