[PDF] Verstaan Die Krag Van Jou Denke - eBooks Review

Verstaan Die Krag Van Jou Denke


Verstaan Die Krag Van Jou Denke
DOWNLOAD

Download Verstaan Die Krag Van Jou Denke PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Verstaan Die Krag Van Jou Denke book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Verstaan Die Krag Van Jou Denke


Verstaan Die Krag Van Jou Denke
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-03-12

Verstaan Die Krag Van Jou Denke written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-03-12 with Self-Help categories.


Verstaan die krag van jou denke is die volgende tree op die reis wat met Joyce Meyer se topverkoperboek Wen die stryd in jou gedagtes begin het. Dit sal jou toerus met spesifieke insigte en strategiee om daagliks krag, sukses en oorwinning te beleef. Verstaan die krag van jou denke bestaan uit twee dele: • Deel I verwys na hoe belangrik jou denke vir jou liggaamlike gesondheid, verstandelike en emosionele welstand en geestelike groei is. Dit leet jou hoe noodsaaklik ‘n Godvrugtige, positiewe ingesteldheid is, en hoe om ‘n optimistiese lewensbeskouing te ontwikkel en te handhaaf wat hou sal help pm jou lewe ten geode te verander. • Deel II bevat twaalf ‘wengedagtes’ was verskeie aspekte van jou lewe aanspreek en jou in staat stel om nuut te dink op elke terrain van jou lewe.



Praat Nuut Leef Nuut


Praat Nuut Leef Nuut
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-04-01

Praat Nuut Leef Nuut written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-01 with Self-Help categories.


In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke woord het die potensiaal om ander te affekteer, en jy kan dus besluit watter krag jy deur jou woorde wil uitstuur. Woorde kan jou blydskap vermeerder of verminder. Hulle kan die antwoorde op jou gebede en jou toekoms beïnvloed. Ons woorde is soos ’n filmskerm wat ons gedagtes en houdings ten toon stel. Van die onderwerpe wat sy in Praat nuut, leef nuut ondersoek is: • Die impak van woorde • Hoe om jou tong te tem • Hoe om gelukkig te wees • Wanneer om te praat en wanneer om stil te bly • Hoe om met geloof in plaas van vrees te praat • Die afbrekende krag van klagtes • Moet jy regtig jou opinie gee? • Dis belangrik om beloftes te eer • Daar is krag daarin om God se woorde uit te spreek • Hoe om ’n slim tong te onwikkel Om lesers aan te moedig om self die krag van helende, gesonde woorde te ontdek word ’n lys skrifgedeeltes ingesluit oor verskeie temas wat ’n kalmerende effek het op die een wat hulle uitspreek. Lesers word aangemoedig om hierdie lys as ’n bron van God se kragtige woorde te gebruik. Praat nuut, leef nuut is ’n moet-lees boek vir enigeen wat vernuwing nodig het en nader aan God se hoogste plan vir hul lewe wil beweeg.



Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek


Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-12-01

Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-12-01 with Religion categories.


Kragtige denke vir elke dag is gebaseer op Joyce Meyer se topverkoper Verstaan die krag van jou denke. Dit bied 365 dagstukkies wat lesers sal help om die krag van hule denke en woorde te verstaan en te implementeer. Ons het die krag en die vermoë om die wyse waarop ons dink en praat te beheer. Dit is nie genoeg om op te hou om negatiewe dinge te sê nie, ons moet ook begin om positiewe dinge te verklaar. Ons moet ons gedagtes in ooreenstemming bring met God se Woord en dit uitspreek as ’n daaglikse belydenis. So kan ons negatiewe denke oorkom – deur ons gedagtes te rig op die positiewe dinge in God se Woord. Kragtige denke vir elke dag sal jou help om presies dit te doen. Hierdie kragtige dagstukkies is nie bedoel om net gelees te word nie, maar om gebruik te word: • Maak elke dag tyd om die daaglikse Skrifgedeelte en oordenking te lees • Memoriseer die positiewe verklaring by elke dagstukkie • Maak dit deel van jou belydenis deur die loop van die dag Kragtige denke vir elke dag voorsien jou van lewensveranderende waarhede direk uit God se Woord wat jy deel kan maak van jou gedagtes en elke dag van die jaar oor jou lewe kan verklaar. Oordink daardie waarhede deur die loop van jou dag en jy sal meer positief begin dink, praat, optree en selfs voel, namate jy kies om jou lewe elke dag te geniet.



Silwerstrome Vol Liefde


Silwerstrome Vol Liefde
DOWNLOAD
Author : Raymond Bridges
language : en
Publisher: AuthorHouse
Release Date : 2014-05-22

Silwerstrome Vol Liefde written by Raymond Bridges and has been published by AuthorHouse this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-22 with Poetry categories.


Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog. Die tweede bundel is weereens 'n opregte uitbeelding van die innerlike gevoel en emosies van menswees. Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm 'n goue draad deur die bundel wat die leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges.



Die Boodskap Van Die Nuwe Gedagte


Die Boodskap Van Die Nuwe Gedagte
DOWNLOAD
Author : Abell Allen
language : af
Publisher: Vive Virtual
Release Date : 2023-01-22

Die Boodskap Van Die Nuwe Gedagte written by Abell Allen and has been published by Vive Virtual this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-01-22 with Fiction categories.


Duisende mense vra voortdurend drie vrae: Wat is die nuwe gedagte? Hoe verskil dit van ortodokse godsdienste? Wat is die lyn van divergensie tussen nuwe Christelike denke en wetenskap? Die doel van hierdie bundel is om hierop te reageer vrae. Die boodskap van Abel Allen se nuwe denke is 'n revolusionêre boek wat u sal help om die krag van denke te ontdek en hoe u u lewe in alle aspekte kan omskep. Hierdie boek, geskryf deur die bekende skrywer en kundige in persoonlike ontwikkeling, Abel Allen, is 'n noodsaaklike gids vir almal wat hul lewe wil verbeter en hul doelwitte wil bereik. Verduidelik met alle soorte detail wat die konsep van nuwe denke is, met Bybelse aanhalings en ook wêreldbekende skrywers soos Emmerson of Walt Whitman Die boek begin met 'n inleiding wat u sal help om te verstaan ​​hoe denke u lewe kan verander. Dan neem Allen u deur voorbeelde en data om u te help om 'n mentaliteit met 'n korrekte gedagte te ontwikkel. Een van die interessantste aspekte van die boek is dat Allen 'n verskeidenheid voorbeelde en getuienisse bied van mense wat die beginsels van positiewe denke in hul eie lewens toegepas het en verrassende resultate gehad het. Die boek is geskryf in 'n eenvoudige en maklik om te volg, wat dit ideaal maak vir sowel beginners as vir diegene wat reeds ervaring het in persoonlike ontwikkeling of op die gebied van metafisika en godsdiens. Daarbenewens is dit vol praktiese advies en oefeninge wat u onmiddellik in u daaglikse lewe kan begin toepas. As u op soek is na 'n persoonlike ontwikkelingsboek wat u regtig help om die goddelike en die aardse te verstaan, is hierdie boek outentiek, die beste boek wat u kan lees oor wat 'n 'rasionele' Christendom sou vorm. U sal 'n stel idees vind in The Message of the New Thought waarin dit die mees versoenbare is tussen wat ons oor die wetenskap en God weet. Samevattend is die boodskap van Abel Allen se nuwe denke 'n noodsaaklike boek vir almal wat 'n dieper kennis van die nuwe gedagte en die impak wat dit op mense se lewens het, wil hê. Die boodskap van Abel Allen se nuwe gedagte is die perfekte keuse vir enige eerlike soeker van die goddelike.



Jy Kan Weer Begin Eboek


Jy Kan Weer Begin Eboek
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-06-01

Jy Kan Weer Begin Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-06-01 with Religion categories.


Dit is nooit te laat om weer te begin nie. In Jy kan weer begin openbaar Joyce Meyer die geheim wat regdeur die Bybel gevind kan word om lewens te hernuwe: om weer te begin. Deur voorbeelde uit die Bybel te gebruik, asook atlete en alledaagse mense, verskaf sy lesers met hulpbronne en praktiese middele wat hulle nodig het om hulle toekoms anders as hulle verlede te maak. Onderwerpe sluit in: Hoekom vandag anders is Kom verby jou verlede Jy het net ’n oomblik nodig Opgee is nie ’n opsie nie Moenie jou foute weggooi nie ’n Nuwe droom Deur gebruik te maak van ’n versameling inspirerende stories, Bybelse beginsels en reguit praat, demonstreer Jy kan weer begin kragtig dat God nog nie klaar is met jou nie. Wanneer jy in ’n groef vasgevang is, teleurgesteld in ’n resultaat, sukkel of onseker is oor die toekoms, moenie opgee nie. Moenie opgee in jouself nie en moenie opgee in God wat lief is vir jou nie.



Neem Beheer Oor Jou Emosies


Neem Beheer Oor Jou Emosies
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-06-05

Neem Beheer Oor Jou Emosies written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-06-05 with Self-Help categories.


Joyce Meyer is die skrywer van meer as tagtig boeke, almal geskryf met een doel voor oë – om gewone mense te help om hul volle potensiaal as Christene te bereik! In Neem beheer oor jou emosies rig Joyce haar fokus op emosies en gevoelens. Sy neem haar kennis van die Bybel en kombineer dit met die nuutste sielkundige navorsing om ’n omvattende gids te bied wat menslike emosies ondersoek, en raad gee oor hoe om hulle te beheer. Sy bied lewensbelangrike inligting oor die aspekte van emosies, insluitend: • Die vier persoonlikheidstipes en die rol wat hulle in lewensuitkyke speel • Die impak van stres op fisieke en emosionele gesondheid • Die krag van herinneringe • Die invloed van woorde op emosies • Vrees • Die voordele van geluk Joyce Meyer se fokus is gerig op Bybelse denke en taal en sy verander talle lewens en emosies op hierdie wyse. Haar aanhangers sal nie teleurgesteld wees in haar nuutste werk nie!



Maak N Kopskuif Eboek


Maak N Kopskuif Eboek
DOWNLOAD
Author : Caroline Leaf
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-05-14

Maak N Kopskuif Eboek written by Caroline Leaf and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-14 with Religion categories.


Wat jy dink, beïnvloed jou liggaamlike en emosionele gesondheid! Met ondersteuning van onlangse wetenskaplike en mediese navorsing gee dr. Caroline Leaf in MAAK ’N KOPSKUIF vir ons ’n Bybelsgebaseerde voorskrif wat ons sal help om gesonder te leef deur ons denkpatrone te verander. Sy wys hoe ’n kopskuif ons in staat sal stel om gelukkiger, gesonder en meer vreugdevolle lewens te lei, ons doelwitte te bereik, ons lewe onder beheer te kry en selfs ons intelligensie te verhoog. Elke hoofstuk word afgerond met die kernpunte in die hoofstuk vir maklike naslaan en terugskouing asook diagramme en illustrasies. Verder bied hierdie boek ook ’n praktiese 21-dag-breindetoksplan wat jou lei om giftige gedagtes met gesondes te vervang. MAAK ’N KOPSKUIF is bedoel vir almal wat nie meer ’n slagoffer van hulle gedagtes wil wees nie, maar hulle brein se volle potensiaal wil benut.



Uitdaging Tot N Nuwe Lewe In Christus Eboek


Uitdaging Tot N Nuwe Lewe In Christus Eboek
DOWNLOAD
Author : Chip Ingram
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-05-28

Uitdaging Tot N Nuwe Lewe In Christus Eboek written by Chip Ingram and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-05-28 with Religion categories.


Hoe lyk die profiel van ’n ware dissipel? UITDAGING TOT ’N NUWE LEWE IN CHRISTUS is geïnspireer deur Romeine 12 en bied ’n treffende profiel van ʼn dissipel en ʼn inspirerende uitdaging om elke dag meer soos Jesus te word. Die geestelike weg is Bybels, verhoudingsgerig, genadegerig, geloofsgerig, prakties en meetbaar. Chip Ingram daag lesers uit om “r12”-Christene te word en help hulle om die vyf belangrikste vrae in hul lewe te beantwoord: • Hoe gee jy vir God wat Hy die graagste wil hê? • Hoe kry jy die beste wat God vir jou wil gee? • Hoe leer ken jy die ware jy? • Hoe kan jy opregte gemeenskap met ander gelowiges ervaar? • Hoe oorwin jy die boosheid wat op jou gerig word? Elke hoofstuk sluit af met relevante vrae en aksiestappe wat lesers uitdaag en versterk in hul reis om as ’n “r12”-Christen te lééf! ’n Spesiale bylaag vir leraars sal hulle help om die beginsels in UITDAGING TOT ’N NUWE LEWE IN CHRISTUS in hulle gemeentes toe te pas sodat die gemeente ware Christenskap kan ervaar.



Leef Liefde


Leef Liefde
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-04-01

Leef Liefde written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-04-01 with Religion categories.


Jesus het gesê, ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself’ (Lu¬kas 10:27). As ’n mens een enkele Byblevers moet kies wat ’n formule vir ’n suksesvolle lewe is, dan sou dit dié een wees, sê Joyce Meyer: Wees lief vir God, jouself en ander – in daardie volgorde. Baie Christene voel verbouereerd oor liefde. Hulle weet hulle moet God en hulle naaste liefhê, maar hulle verstaan nie dat ’n derde van God se opdrag is om jouself lief te hê nie. Sommige Christene dink dat dit selfsugtig of selfverheerlikend is. Joyce Meyer glo hiérdie wanopvatting is een van die grootse struikelblokke op die Christen se lewensreis. Leef liefde wys hoe noodsaaklik dit is om om jouself lief te hê op ’n gebalanseerde, gesonde mannier vir ’n gesonde verhouding met God, jouself and ander mense.