[PDF] Vind Skuiling In God Se Beloftes - eBooks Review

Vind Skuiling In God Se Beloftes


Vind Skuiling In God Se Beloftes
DOWNLOAD

Download Vind Skuiling In God Se Beloftes PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Vind Skuiling In God Se Beloftes book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Vind Skuiling In God Se Beloftes


Vind Skuiling In God Se Beloftes
DOWNLOAD
Author : Sheila Walsh
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-04-01

Vind Skuiling In God Se Beloftes written by Sheila Walsh and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-04-01 with Religion categories.


In Vind skuiling in God se beloftes, bestudeer Sheila Walsh die Skrif vir wat God aan ons belowe en wat daardie beloftes beteken. Deur middel van sommige van die bekendste verhale in die Bybel bekyk sy tien fundamentele beloftes van God wat vir ’n stewige fondament sal sorg, selfs in die moeilikste tye van ons lewe. Hierdie tien beloftes is: Die belofte van voorsiening Die belofte van vrede Die belofte van vertroue Die belofte van liefde Die belofte van genade Die belofte van hoop Die belofte van krag Die belofte van meer Die belofte van ’n Tuiste Sheila se gebruik van stories, persoonlike ervarings en Skrifgedeeltes sal lesers help om ’n vaste vertroue in God te ontwikkel wat hulle vir ’n leeftyd staande sal hou, en hulle leer om te steun op God se ewige verbintenis tot ons. ’n Diepgaande Bybelstudie en geheuevers vir elke hoofstuk word ingesluit



Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek


Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek
DOWNLOAD
Author : Solly Ozrovech
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-07

Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek written by Solly Ozrovech and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-07 with Religion categories.


Solly Ozrovech lei Suid-Afrikaners al dekades lank in hul stiltetyd. In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig hy daagliks: Geloof ís die antwoord, en in God se nabyheid lê gelowiges se versterking. Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding, sekerheid en geloofsgroei. Elke gelowige het hierdie beginsels nodig om aan vas te hou en sal deur daaglikse versterking leer om God in geloof na te volg. Elke maand in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG het ’n spesiale gebed vir versterking in Solly Ozrovech se kenmerkende styl om gesprekke met God aan te moedig. Solly Ozrovech neem lesers in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG op reis saam met Hom wat deur al die eeue sy volgelinge beskerm.



God Fluister Jou Naam Eboek


God Fluister Jou Naam Eboek
DOWNLOAD
Author : Cherie Hill
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-01-12

God Fluister Jou Naam Eboek written by Cherie Hill and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-01-12 with Religion categories.


God fluister vandag en elke ander dag jou naam. Maar hoekom fluister God wanneer Hy kan roep? Die antwoord is dat Hy naby genoeg is dat jy Hom kan hoor. GOD FLUISTER JOU NAAM is meer as net oordenkings; dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe. Daar is ook ’n indeks van die temas agter in die boek. Geskryf asof God self met jou praat, maak dié volkleur-dagboek dit duidelik dat Hy in ’n verhouding met jou wil staan. Laat God toe om jou geloof te versterk wanneer jy hoor hoe Hy jou naam fluister.



God Se Skuilplek Vir Jou Storm


God Se Skuilplek Vir Jou Storm
DOWNLOAD
Author : Sheila Walsh
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-06-01

God Se Skuilplek Vir Jou Storm written by Sheila Walsh and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-01 with Religion categories.


God se skuilplek vir jou storm is ’n uitnodiging om God se ongelooflike liefde en die kosbare skuilplek wat Hy vir ons in moeilike tye bied te ontdek en te ervaar. Die talentvolle skrywer Sheila Walsh beskryf in hierdie pragtige geskenkboek die tien basiese beloftes van God wat die grondslag vorm van ’n daaglikse lewe vol selfvertroue, hoop en blydskap. Sy werp lig op belangrike beginsels wat ’n onwrikbare sekerheid in selfs die moeilikste en donkerste tye sal verskaf. Op haar kenmerkende manier weef sy stories, persoonlike ondervindings en gepaste Skrifgedeeltes inmekaar om in lesers ’n vertroue in God te ontsluit wat hulle ’n leeftyd sal hou. Die tien beloftes is: • Die belofte van voorsiening • Die belofte van vrede • Die belofte van vertroue • Die belofte van liefde • Die belofte van genade • Die belofte van hoop • Die belofte van krag • Die belofte van meer • Die belofte van ’n Tuiste



Beleef Die Grootheid Van God Eboek


Beleef Die Grootheid Van God Eboek
DOWNLOAD
Author : Ann Spangler
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-08-11

Beleef Die Grootheid Van God Eboek written by Ann Spangler and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-08-11 with Religion categories.


God gee om vir jou, Hy is nie wispelturig nie, Hy word nie gefrustreerd nie, Hy is nooit verras nie, Hy weet altyd wat om te doen en Hy gee nooit moed op nie ... Dit is maar net sommige van 17 eienskappe wat Ann Spangler onder oë neem in BELEEF DIE GROOTHEID VAN GOD. Dié dagboek sal lesers lei om daagliks om God se karaktereienskappe stiltetyd te hou en te bid. Die dagboek bestaan uit 17 weke met dagstukke van Maandag tot Vrydag vir elke week. BELEEF DIE GROOTHEID VAN GOD sal lesers help om te besef dat God veel groter en beter is as wat hulle ooit gehoop of verwag het.



Kies Lewe Een Dag Op N Keer


Kies Lewe Een Dag Op N Keer
DOWNLOAD
Author : Dodie Osteen
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-04-20

Kies Lewe Een Dag Op N Keer written by Dodie Osteen and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-04-20 with Self-Help categories.


Dodie Osteen deel haar persoonlike insig en geestelike waarhede wat sy in haar verhouding met God ontdek het om lesers se geloof te versterk, en hulle te help om dwarsdeur die jaar 'n lewe van oorvloed te kies. Kies lewe een dag op 'n keer dek 'n wye verskeidenheid weeklikse temas waaronder * Vertroue in God * Oons erfenis in Christus * Sleutels tot 'n oorwinningslewe * Die krag van God se Woord * Deel Jesus met die wereld Ook ingesluit is 'n leesplan waarmee jy binne 'n jaar deur die Bybel kan lees, 'n tematiese indeks en 'n voorwoord deur Joel Osteen. Kies lewe een dag op 'n keer sal mans en vroue aanspoor, opbou en bemoedig om 'n lewe van oorwinning te ervaar.



7 Gebede Wat God Altyd Beantwoord


7 Gebede Wat God Altyd Beantwoord
DOWNLOAD
Author : Jason Frenn
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-01-01

7 Gebede Wat God Altyd Beantwoord written by Jason Frenn and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-01 with Religion categories.


Wat sou jy antwoord as jy met God oor 'n koppie koffie kon sit en gesels en Hy jou vra: 'Wat wil jy die graagste hê moet ek vir jou doen?' Wat sou jy vra en watter gebed sou jy graag beantwoord wou hê? Topverkoperskrywer Jason Frenn herinner lesers in sy nuwe vrystelling, 7 Gebede wat God altyd beantwoord, aan die krag van gebed. Frenn glo dat God graag gebede beantwoord en die boek is saamgestel om lesers te help met gebed en dan die resultate van hul gebede te ervaar. Daar is verskeie onderwerpe van gebed wat bespreek word insluitend lofprysing, danksegging, belydenis, voorbidding en petisie. Die sewe gebede wat beklemtoon word is: Die gebed van rigting; Die gebed van vergifnis; Die gebed van Vryheid; Die gebed van voorsiening; Die gebed van genesing; Die gebed van seen; Die gebed van redding Frenn verklaar: 'Die boek sal jou leer om God se hart te verstaan, sodat jy in ooreenstemming met sy wil kan bid. My begeerte is dat hierdie boek jou hele lewe sal verander!'



Studiegids Psalms Boek I


Studiegids Psalms Boek I
DOWNLOAD
Author : Andrew J. Lamont-Turner
language : af
Publisher: Andrew J. Lamont-Turner
Release Date :

Studiegids Psalms Boek I written by Andrew J. Lamont-Turner and has been published by Andrew J. Lamont-Turner this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with Religion categories.


Welkom by die Bybelstudiegids oor die Psalmboek Boek I Psalms 1 tot 41. Begin op 'n buitengewone reis deur die siel-aangrypende poësie van Psalms 1 tot 41. Hierdie boeiende gids neem jou op 'n diepgaande verkenning van die eerste deel van die Boek van Psalms, delf in sy ryk tapisserie van wysheid, lofprysing en klaaglied. Ontbloot die diepgaande en tydlose leringe wat in die vroeë psalms gevind is, toegeskryf aan die legendariese koning Dawid. Reis deur die poëtiese uitdrukkings van geloof, geregtigheid en die intieme verbintenis tussen mensdom en die goddelike. Verkry insigte in die antieke wêreld en die blywende relevansie van hierdie verse in die kontemporêre konteks. Ervaar die transformerende krag van die psalms, van oomblikke van kalmte tot die dieptes van wanhoop. Ontdek die kuns van aanbidding, die krag van gebed en die troos van goddelike verbinding. Hierdie boek is nie net 'n studiegids nie, maar 'n geestelike ekspedisie. Dit is 'n geleentheid om na te dink, te mediteer en betrokke te raak by die goddelike poësie wat troos, leiding en inspirasie aan generasies verskaf het. Soos jy in die bladsye van hierdie studiegids delf, sal jy 'n diepgaande verband vind tussen die antieke woorde van Dawid en die universele menslike ervaring. Of jy nou op soek is na dieper geestelike insigte, 'n heiligdom in tye van moeilikheid, of 'n nader wandel met die goddelike, hierdie boek bied jou 'n sleutel om die skatte in die Psalms te ontsluit. Sluit by ons aan op hierdie reis van aanbidding, wysheid en selfontdekking, en laat die Psalms op 'n nuwe en diepgaande manier tot jou hart spreek.



In Lig En Lewe Eboek


In Lig En Lewe Eboek
DOWNLOAD
Author : Retah McPherson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-07-24

In Lig En Lewe Eboek written by Retah McPherson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-07-24 with Religion categories.


Ons probeer so hard om die persoon te wees wat ander mense verwag, dat ons dikwels onsself verloor. In haar boek IN LIG EN LEWE herinner die bekende Retah McPherson ons dat net God en ons weet wie ons regtig is. Met 101 oordenkings beklemtoon sy dat ons eers in gees en waarheid met God moet verbind voordat ons werklik sal weet wie ons is. Die oordenkings is in 10 tematiese afdelings ingedeel wat onder andere die volgende insluit: • die Vaderhart van God (hoe jy God sien) • jy is ’n kind in die Vader se huis (jou identiteit as Christen) • breek die bindings (breek los van sonde) • voorbeelde van bidders uit die Bybel (mans én vroue uit die Bybel wie se lewens groot wendings geneem het as gevolg van gebed) IN LIG EN LEWE moedig lesers ook aan om hul eie gebed neer te skryf aan die einde van elke oordenking terwyl hulle verhouding met God van krag tot krag gaan soos hulle hul daaglikse reis aanpak in God se lig.



Dis Jou Oomblik


Dis Jou Oomblik
DOWNLOAD
Author : Joel Osteen
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-10-05

Dis Jou Oomblik written by Joel Osteen and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-05 with Religion categories.


Wanneer dit met ons swaar gaan, is dit moeilik om vorentoe te kyk en positief te wees. Dalk voel dit vir jou asof jou probleme nooit end gaan kry nie en dat jou omstandighede nooit beter gaan raak nie. Dalk lyk dit vir jou asof daar nooit ‘n lig aan die einde van die tonnel gaan wees nie. Die goeie nuus is: Al het jy nie ‘n antwoord nie, God het ‘n antwoord. Al het jy nie die krag nie, God het die krag. In Dis jou oomblik herinner Joel Osteen jou daaraan dat jy nooit, ooit alleen is nie. Al het jy dalk vir God afgeskeep, Hy skeep jou nooit af nie. God wil nie net he jy moet hierdie moeilike tye oorleef nie; Hy wil he jy moet floreer. As jy aan jou geloof vashou en vir God se guns vra, sal jy as ‘n oorwinnaar uit die stryd tree. Joel Osteen gee voorbeelde uit sy eie lewe en uit die van ander en gee jou moed en hoop. Vind inspirasie in hierdie boek en begin bou aan ‘n nuwe lewe wat beter is as wat jy ooit kon dink.